MARI VAN RHYN

Default profile image
MARI VAN RHYN

Blog #8

20 Mar 2021, 20:18 Publicly Viewable

LE 5.3. Inhalasie anestetika en hul werkingsmeganisme en effekte

BLOG #8

HALOTAAN

1e van reeks → standaard

Effekte

SSS:

  • Vinnige gladde induksie
  • Stadium II afwesig
  • ↑ serebrale bloedvloei, asook ↑ intrakraniale druk

Outonoom:

  • Bradikardie

KVS:

  • ↓ bloeddruk
  • Sensitiseer miokardium vir aritmogene effekte van katesjolamiene (KA`e)

Respiratories stelsel

  • Nie speekselsektresies, brongiale sekresies of hoes nie.

Muskuloskeletaal

  • Skeletspierverslappende   effekte
  • Stadium III
  • ↑ werking nie-depolariserend – kompterende antagoniste
  • ↓ werking depolarisasie - suksinielcholien
  • Post-operatiewe bewerasie → hipoksie

Uterus:

  • ↓ spierkontraksie
  • Voorheen gerbuik vir die eksterne draaiing van baba

Lewer

  • Hepatotoksies (raar, onvoorspelbaar)

Status + gebruik:  

  • Nie meer dikwels gebruik, a.g.v. hepatotoksisiteit + nuwer middels

ENFLURAAN

Effekte

SSS: 

  • Vinnige, gladde induksie
  • Konvulsies soms geppt. 
  • Nie epileptici

KVS:  

  • Nie sensitisering van miokardium, minder ↓ as halotaan 

Respiratories: 

  • Meer ↓ as halotaan

Status: 

  • Nie meer so dikwels   gebruik nie.
  • Instandhouding

ISOFLURAAN

Effekte

SSS:

  • Vinniger induksie en herstel teenoor halotaan

KVS:

  • Minder ↓ as halotaan + enfluraan
  • Nie sensitisasie van miokardium

Respiratories

  • Potente ↓ effek. 
  • Versterk agv potente skeletspierverslapper effek

Status

  • Meer ideale middel as halotaan en enfluraan.
  • Het laasgenoemde 2 hoofsaaklik vervang. 
  • Nie by pasiënte wat spontaan moet asemhaal.  
  • Hoofsaaklik instandhouding

DESFLURAAN

Effekte

SSS

  • Nog vinniger induksie + herstel as isofluraan 
  • ↑ serebrale bloedvloei en intrakraniale druk

KVS

  • Minder ↓ as halotaan + enfluraan     

Respiratories:  

  • Skerp reuk, irriterend in lugweë, as induksiemiddel → hoes, asemnood en laringospasma

Status

  • Nog meer ideaal as isofluraan of sevofluraan.
  • Potensiaal om vir verskeidenheid sjirurgiese prosedures gebruik te word
  • Agv. effek op respiratories → NIE as induksie anestetikum gebruik nie omdat dit kan lei tot hoes en laringospasmas

SEVOFLURAAN

Effekte

  • Effekte soortgelyk aan desfluraan, minder irriterend vir lugweë
  • Potensieer effekte van nie-depolariserende skeletspierverslappers net soos die ander gehalogeneerde eters
  • Ondergaan lewer metabolisme + chemies onstabiel
  • Induksie en instandhouding

N2O

Anorganiese gas

Effekte

SSS

  • Swak anesteties, potente analgetikum
  • Amnesie 

KVS

  • Geen effek

Respiratories

  • Suiwer N2O → hipoksie, meng dus altyd net O2 of lug
  • Herstelfase: N2O vinnige diffusie uit bloed na alveoli

↓ O2 druk, → hipoksie

  • Geen skeletspierverslapping

Status:  

  • As addisionele middel saam met anestetika
  • Alleenmiddel in kort tandheelkundige prosedures bv. ekstraksies

Belangrikste toksiese effekte van inhalasie anestetika

AKUTE TOKSISITEIT:

  • Hepatotoksies - Halotaan
  • Hematotoksisiteit.
  • Malignante hipertermie
  • Nefrotoksisiteit

CHRONIESE TOKSISITEIT:

  • Mutagenisiteit, teratogenisiteit en reproduktiewe effekte
  • Karsinogenisiteit

Bronnelys

Katzung, B.G. ed. 2015. Basic & Clinical Pharmacology, 14th ed. New York: McGraw-Hill. p. 440-471.