ZANITA LOUW

Default profile image
----------

Blog #12

20 May 2021, 08:38 Publicly Viewable
  • Stel m.b.v. jou handboeke ‘n klassifikasie op van die middels wat as antidepressante gebruik word.

Daar is 3 hoof meganismes van werking: 

1. Heropname remmers

2. Afbraak remming 

3. Blokkade van presinaptiese alpha 2 outoreseptor.

Daar is wel ook 8 hoofgroep wat elk onder een van die afdelings ingedeel kan word : 

Trisikliese antidepressante: 1. Heropname remmer

MAOI's: 2. Afrbraakremming

SNRI's: 1. Heropname remmers

Serotonien moduleerders: 1 en 3

NArI's : 1

Tetrasikliese en unisikliese middels: 3

Sirkadiese ritmereguleerders 1

SSRI's : 1 

  • Met betrekking tot die bestaande middels se werkingsmeganismes, wat het hulle almal in gemeen?

Hulle almal verhoog serotonien en verhoog noradrenalien by die sentrale sinapses. 

  • Hoe lank neem dit vir hierdie middels se antidepressiewe effekte om te verskyn?  Wat is die rede hiervoor?

Dit vat so 14-21 dae. Die verhoging geberu vinnig maar terapeutiese effek vat lank. 

  • Hoe verskil die TAD’e en die selektiewe serotonienheropname remmers (SSRI’s) van mekaar t.o.v.:
  • Effektiwiteit : 
  • Newe-effekte: Meeer by TAD, Minder by SSRI.
  • Veiligheid: Nie so veilig nie ervaar baie Newe effekte sowel as toksisiteite= TAD. SSRI is baie veiliger en minder NE sowel as Toksisiteite.
  • Hoe werk mirtasepien?

Blokkeer: 

alfa 2, 5-HT vrystelling, %-HT2A en 5-HT3. Blok ook

  • Hoe werk venlafaksien?

Hy blokkeer beide die 5-HT en NA heropname, meer potent wel vir 5-HT as NA. 

  • Hoe werk agomelatien?

Herstel die ligaam se bioritmes. Primere agonis op melatonien 1+2 reseptore en 'n antagonis op 5-HTC reseptore. Depressie beinvloed dus melatonien regulering dus help die stimulasie daarvan. Die antogenering op 5-HTc is verantwoordelik vir die anti-depressiewe effek.