S JOUBERT

Default profile image
----------

BLOG #3

27 May 2021, 15:28 Publicly Viewable
  1. Watter faktore kan die absorpsie en verspreiding van sedatief-hipnotiese middels beïnvloed?  Wat is die kliniese belang hiervan?

Middels wat meer lipofiel is sal  vinniger aanvang van werking hê omdat lipofiliteit beteken die middel is hoogs oplosbaar. Sulke middels is Triasolam, Zolpidem, Zaleplon. Minder lipofiele middels is; Oksasepam, Lorasepam, Temasepam en Bromsepam.

  1. Wat beteken herdistribusie en wat is die belang daarvan?

Dit is wanneer n geneesmiddel van die brein na ander eefsel in die liggam versprei, waar dit n depo vorm waar dit vir n lang tydperk steeds in die bloedplasma teenwoordig is.

  1. Hoe word die BD’e gemetaboliseer?  Gee die verskillende stappe in die proses.

Metabolisme van BD’s vind hoofsaaklik in die lewer plaas waar dit deur die lewermikrosomale ensieme afgebreek word.

Stap 1: Dealkilering, n aktiewe metaboliete word gevorm

Stap 2: Oksidasie, Sitochroom P450 laat n aktiewe metabolieete vorm

Stap 3: Konjugasie, fase 2 van geoksideerde metabolitee met glukuronsuur om onaktiewe metaboliete te vorm

  1. Watter BD’e word na aktiewe metaboliete omgeskakel?  Wat is die belang hiervan?

Diasepam, Chloorasepaat, Prasepam, Chloordiasepoksied, Ketasolam

Aktiewe metaboliete dt aby tot n verlengde werkingsduur.

  1. Watter BD’e is nie afhanklik van die sitochroom P45 oksidatiewe ensieme vir metabolisme nie?  Wat is die voordele hiervan?

Oksasepam, Temasepam, Lorasepam, Lormetasepam

Dit is die keusemiddels waar sitochroom P450 aktiwiteit vertraag is, dit is ideale middels vir pasiënte met lewersirrose, bejaardes, neomate

  1. Wat is ensieminduksie?  Watter van die sedatief-hipnotiese middels is bekend hiervoor?  Wat is die kliniese belang van hierdie ensieminduksie?

Ensieminduksie is wanneer n middel die produksie van sekere ensieme verhoog wat gevolglik dan lei na n verhoogde tempo van metabolisme.

Middels soos bv; Barbutirate soos Fenobarbital.

Die kliniese belang van hierdie middels is dat daar n verlenging in die middel se werkingsduur sal wees as gevolg van die tempo van metabolisme wat verhoog.