S JOUBERT

Default profile image
----------

BLOG #8

27 May 2021, 15:31 Publicly Viewable

Middels

Effekte van middels

Halotaan

SSS: Vinnige gladde induksie, stadium 2= awesig

        Verhoogde serebrale bloedvloei en intrakraniale druk

Outonoom: Bradikardie (verlaging in bloedruk)

KVS: Bloeddruk verlaag

RS: Nie speeksel, brongiale sekresie of hoes nie

MS: Skeletverslappende effekte

        Stadium 3

        Verhoog werking van nie-depolariserende effekte

        Verlaag werking van depolariserende effekte (Suksinielcholien)

        Post-operatiewe bewerasie – Hipoksie

Uterus: verlaagde spierkontraksie

Lewer: Hepatotoksies (raar, onvoorspelbaar)

Enfluraan

SSS: Vinnige gladde induksie

KVS: Nie sensitisering van miokardium nie, minder BP verlaaging as halotaan

RS: Meer verlaging as halotaan

Verhoog die dremple waarde vir konvusies – KI vir epilepsie

Isofluraan

SSS: vinniger induksie en herstel as halotaan

KVS: minder BP verlaging as halotaan en enfluraan

         Nie sensitisaie van miokardium nie    

RS: Potente onderdrukkende effek

       Versterk agv potente skeletspierverslapper effek

Nie vir pt’e wat spontaan moet asem haal nie

Desfluraan

SSS: nog vinniger induksie en herstel as isofluraan

KVS: Minder BP verlaging as halotaan en enfluraan

RS: Skerp reuk, irriteer lugweë – veroorsaak hoes en asemnood

Sevofluraan

SSS: vinnige induksie en herstel

KVS: minder BP verlaging

RS: minder irritasie as desfluraan

N20

SSS: Swak anesteties, potente analgetikum, amnesia

KVS: Geen effek

RS: Kan nie suiwer N20 gee nie – hipoksie, gee saam 02 of lug

      Herstelfase; N20 vinnige diffusie uit bloed na avleoi. Verlaag            suurstof druk – hipoksie

      Geen skeletverslapping nie

Noem die belangrikste toksiese effekte van die inhalasiemiddels.

    • Hepatotoksisiteit
    • Konvulsies
    • Respiratoriese onderdrukking
    • Asemhalingsnood en Laringospasmas a.g.v irritasie van lugweg
    • Hipoksie