1. Piperidien: selfde as n alifatiese syketting (lae potensie met baie newe-effekte)
2. Piperasien: Meer ekstrapiramidale effekte, hoe potensie, minder newe-effekte en minder kardiotoksies.
3. Alifaties: lae potensie met baie newe-effekte, wat die volgende insluit: kardiotoksisiteit, anticholinergies, sedasie, alfalities.
Die hoogste affiniteit is vir D2 reseptroe. Serotonies, histamien en alfa-1 reseptore word ook tot n mindere mate geaffekteer.
Atipiese middels het n hoer affiniteit vir serotonien reseptore (5 HT2A) as vir D2 reseptore. Hierdie tipe middels het ook minder ekstra pirimidale newe-effekte en hromonale newe-effekte as gevolg van die laer affiniteit vir dopamien reseptore.
D2 reseptore.
Die piperasienderivate soos bv Flufenasien, Perfenasien, Prochloorperasien en die fenotiasiene. Hierdie middels het n hoe potensie en bind us sterk aan D2 wat EPS tot gevolg kan he.
Alfa 1 blokkade.