Blog 13 (LE, 12.2)
wanneer jy alkohol drink onderdruk dit jou sentrale senuwee stelsel. so met ander woorde alles wat jou liggaam moet uitvoer doen hy stadiger. Dit het sekere effekte op jou brein deur om seine stadiger te stuur na jou brein toe so dan voer jy aktiwiteite ook stadiger uit. Dit gee wel vir jou 'n aangename gevoel soos wat die alkohol in jou bloedstoom is. die aangename geovoel kan wees dat dit jou kalmeer en jou angs verminde, maar die oneengename gevoel kom eers nadat al die alkohol uit jou bloedstroom geelimineer is. dit kan toegeskryf word aan onttrekkingsimptome wat moontlik ervaar kan word. gewoonlik sit mens dan meeste van die kere met 'n kopseer. soos wat die alkohol uit jou sisteem uit geelimineer word sal jy moeg word. dit pit jou sisteem uit. want jou brein kry nou eweskielik wees vinniger die seine en moet vinnig weer die take verrig. Die hoeveelheid alkohol wat elkeen kan inneem hang van persoon tot persoon af. elkeen se alkolhol konsentrasie in hul bloedstoom verskil. Die persoon langs jou kan dalk baie meer drink as wat jy kan voordat jy dronk word of voel dat die drank iets aan jou doen. om veilig te wees hou mens maar by slegs een drankie.