D NINOW

Default profile image
----------

Blog #3.5

27 Nov 2021, 10:21 Publicly Viewable

1. Sistiese fibrose is n genetiese metaboliese siekte en Alfa dornase hidroliseer die proteine in brongiale mukus om vloeibaarheid te verhoog. 
 

2. Neonatale respiratoriese noodsindroom verwys na die afwesigheid van die oppervlaktiewe stof wat jou lugweë bedek wat vorm net voor geboorte wat noodsaaklik is vir gaswisseling. Behandel dit deur suurstof oksiginering, ventilator vir positiewe druk, monitor suurstof vlakke, eksogene ekspektorante, kortikosteroide, ens. Dit stimuleer die produksie Van surfuktante. 
 

3. om suurstof vlakke te verhoog en dus só ook gaswisseling te VERSEKER. Dit kan lei tot retinale skade en blindheid indien dit kronies gebruik word.

4. Dit is wanneer die asemhalingsentrum in die brein nog nie ten volle ontwikkel het nie om voortdurende asemhaling te verseker. Teofillien dn Kaffeiene word IV toegedien vir enkele weke. increase breathing frequency, decrease the number of apneic spells, and reduce partial tension of carbon dioxide (PCO2)