Daar is verskeie plantaardige produkte wat gebruik kan word wat in apteke asook ander bedrywe verkoop word wat dien as 'n sedatief-hipnotiewe middels , omdat baie mense in vandag se tyd baie meeer gefokus is op natruurlike produkte is dit belangrik vir farmaseutiese maatskapye om aan die verbruikers se behoeftes te voldoen deur natuurlike produkte op die mark bekend te stel een van hierdie produkte is valeriaan wat oor die toonbank ge koop kan word dus benodig 'n klient nie 'n voorskirf nie maar kan dit by enige winkel / apteek kry wat dit in hou hierdie middel het 'n sedatief -hipnotiese effek , wat mense dan koop wat help om beter in die aand te slaap , wannner 'n persoon oor die algemeen sukkel om te slaap , hierdie middels se newe efffek hou in dat dit sedasie in die dag kan veroorsaak dus moet hierdie produk nie gebruik word as die verbuiker van plan is om te leer of basiese aktiwiteite wil verig soos bestuur ens dit is dus beter om hierdie middel snags te drink .
Daniella Smith
31918786