SSS |
KVS |
RESP |
Vinnige gladde induksie |
Verlaag bloeddruk |
Onderdrukking (meeste met halotaan) |
Uitsonderings: enfluraan kan ook konvulsies veroorsaak, desfluraan kan serebrale bloedvloei in kraniale druk verhoog N2O2 het geen spiereffek nie. |
miokardium sensitasie deur halotaan N2O2 geen KVS effek nie |
Desfluraan kan irriterend wees Enkelmiddel BD kan erge post-operatiewe respiratoriese onderdrukking veroorsaak. (flumazenil kan hier toegedien word) |
Halotaan- hepatotoksies
Isofluraan- potente onderdrukking van respirasie
Middels kan ook hipotensie veroorsaak agv die verlaagde bloeddruk.