MARNÉ Nel

Default profile image
----------

Blog 1

14 Mar 2021, 14:48 Publicly Viewable

 

Blog 1: Reseptor fisiologie

  1. Watter tipe ioonkanale word op senuselmembrane gevind?
    • Potensiaal afhanklike ioon kanale ook bekend as Voltage gated ioon kanale
    • Ligandbemiddelde ioon kanale

  1. Noem 3 verskille tussen potensiaalafhanklike en ligandafhanklike ioonkanale.

Potensiaal afhanklike ioon kanale: metabotropies

    • Metabotropiese resptor aktivering se effek duur langer (selfs minute)
    • vorming van tweede boodskappers onder die invloed van G-protein (binding van ligand of neurotransmitter aan die ioonkanaal (indirekte aktivering van die ioonkanaal)
    • ioonkanale maak oop agv n verandering in die membraan potensiaal van die sel
    • indirekte effek

           Ligandbemiddelde ioon kanale: ionotropies

    • werk met ionotropiese reseptore en is van korter duur
    • die binding van ligand of neurotransmitter direk aan die ioonkanaal
    • direkte effek
  1. Vergelyk ionotropiese en metabotropiese reseptore.

Ionotropiese reseptore

Metabotropiese reseptore

GABA-A (y-amino bottersuur)

7- transmembraan G-protien gekoppelde reseptore (bv. Gs, Golf, Gq, Gi1-Gi3, Go, Gt1-Gt2)

Nikotienies (asetielcholien)

EAA (glutamaat)

5-HT3 (seteronien)

  1. Klassifiseer die SSS reseptore in ionotropiese en metabotropiese reseptore en ken die transduksiemeganisme van elke reseptor.

Ionotropiese Reseptore:

Reseptore

ioonkanaal

Polarisasie

Postsinaptiese potensiaal

GABA-A (y-amino bottersuur)

Chloride

Hiperpolarisasie

IPSP

Nikotinies (asetielcholien)

Natrium

Depolarisasie

EPSP

EAA (glutamaat)

Natrium en Calsium

Depolarisasie

EPSP

5-HT3 (serotonien)

Natrium

Depolarisasie

EPSP

Metabotropiese reseptore:

Adenielsiklase:

Reseptore

Effek

+ Reseptore

B1 + B2 en D1

Stimulering lei tot n verhoging in Adenielsiklase en in c-AMP

-Reseptore

D2, A1, 5-HT1 A&B, M2, GABA-B

Stimulering lei tot n verlaging in Adenielsiklase en c-AMP

Fosfolipase C stelsel:

Reseptore

Effek

+ Reseptore

A1, 5-HT2, M1 en H1

Stimulering lei tot n verhoging in fosfolipase C en tweede boodskapper IP3 en DAG

  1. Verduidelik die verskil tussen 'n EPSP en 'n IPSP en gee voorbeelde van elk.

EPSP: stroom wat post sinapties depolarisasie veroorsaak en die membraan nader beweeg aan die drempel van opwekking (positiewe kant) bv: 5-HT3

IPSP: stroom wat post sinaptiese hiperpolarisasie veroorsaak en die membraan beweeg verder weg van die drempel van opwekking (negatiewe kant) bv: GABA-A

  1. Wat is die rol van kalsium in die ontwikkeling van 'n sinaptiese potensiaal?

           Vrystelling van neurotransmittes vanaf sinaptiese vesikels word gestimuleer deur     

           kalsium en veroorsaak dan die vrystelling binne die sinaptiese gleuf of spasie .