LENÉ Badenhorst

Default profile image
----------

Lene Badenhorst 31603297

29 Mar 2021, 12:26 Publicly Viewable

Blog#8

Antwoord die volgende vir jou blog-opsomming:

  • Stel vir jouself ‘n tabel op waarin jy die belangrikste effekte op elke stelsel (KVS, SSS, respirasie, niere, lewer en uterus) lys, maar ook die uitsonderings aandui.  Die tabel is belangrik as jy by die keuse van middels kom.

Stelsel

Middel + effek

SSS

  • Halotaan – vinnige gladde induksie, stadium 2 afwesig, toename in serebrale bloedvloei en toename in intrakraniale druk
  • Enfluraan - Vinnige gladde induksie, konvulsies soms
  • Isofluraan - Vinniger induksie en herstel agv bloedgas berdelings koeffisient
  • Desfluraan – nog vinniger induksuie en herstel, toename in serebrale bloedvloei en intrakraniale druk
  • Sevofluraan – soortgelyk aan desfluraan
  • N2O – swak anesteties, potente analgetikum, amnesia

Outonome

  • Halotaan – bradikardie

KVS

  • Halotaan – afname in bloeddruk, sensitiseer miokardium vir aritmogene effekte van katesjolamiene
  • Enfluraan nie sensit van miokardium , minder onderdrukking as halotoon
  • Isofluraan –minder onderdrukking as halotaan en enfluraan, nie sensit van miokardium
  • Desfluraan – nog minder onderdrukking
  • Sevofluraan – soortgelyk desfluraan
  • N20 geen effek

Respiratories

  • Halotaan – nie speeksel, brongiale sekressies of hoes nie
  • Enfluraan – meer onderdrukkend as halotaan
  • Isofluraan – potente onderdrukking versterk agv skeltespierverslapper effek
  • Desfluraan – skerp reuk, iriterend in lugwee, as induksiemiddel –hoes, asemnood en larinospasma
  • Sevofluraan – minder iriterend vir lugweë
  • N2O – kan nie alleen, meng met bloedgas verdeling – hipoksie, meng me O2 of lug

Muskuloskelataal

  • Halotaan – skeletspierverslapper, stadium 3, toename in werking van nie- polariserende, afname in werking van depolarisernde, post operatiewe bewerasies- hipoksie
  • Isofluraan – skeletspierverslappende
  • Sevofluraan – potensieer effekte van nie-depolariserende skeletspierverslappers net soos ande gehalogeneerde eters
  • N2O – GEEN

Uterus

  • Halotaan – afname in spierkontraksie, EKSTERNE DRAAIING VAN BABA

lewer

  • Halotaan – hepatotoksies
  • Sevofluraan – ondergaan metabolisme en is chemise onstabiel, dus vermy in person met lewer problem.

2. Noem die belangrikste toksiese effekte van die inhalasiemiddels.

Halotaan is hepatotoksie en moet vermy word in mense met lewer versaking.

Enfluraan moet vermy word in ‘n persoon  met epilepsie omdat dit konvulsies kan veroorsaak. Laggas kan hipoksie veroorsaak.