LENÉ Badenhorst

Default profile image
----------

Lene Badenhorst 31603297 #9

29 Mar 2021, 15:20 Publicly Viewable

Blog#9

Antwoord die volgende vir jou blog-opsomming:

  • Hoe vergelyk die sensitiwiteit vir blokkade deur ‘n LA van die volgende tipes vesels met mekaar?
    • Gemiëlineerde vesels met ongemiëlineerde vesels.

Kleiner gemielineerfde vesels word makliker geblok as groter ongemielineerde vesels.

    • Druk / tassenuwees met die dorsale senuwees wat pynimpulse gelei.

Geaktiveerde pynvesels vuur vinniger, pynsensasie selektief geblok deur locale anestetika. Vesels in die middel van ‘n dik senuweebondel (dorsale) word stadiger geblok as die aan die buitekant van die bondel.

  • Maak ‘n lys met die effekte van LA op ander weefsels.

Hart weefsel: klas 1 anti-aritmiese middels soos lidokaien wat natrium kanale blkkeer in die hart met die doel om aksiepotensiaal te verkort en die refraktere periode te verleng.

Swak blokkerende effek op skeletspier weefsel.

  • Waarop berus die keuse van ‘n LA?

Die werkingsduur

  • Waarom word oplossings van LA soms met CO2 versadig?

Dit verhoog die LA se effekte

  • Watter van die LA word tipies vir oppervlakanestesie gebruik?

tetrakaien