RHODÉ MULDER

Default profile image
----------

Blog #9

9 Apr 2021, 12:10 Publicly Viewable
  1. Hoe vergelyk die sensitiwiteit vir blokkade deur ‘n LA van die volgende tipes vesels met mekaar?

Gemiëlineerde vesels met ongemiëlineerde vesels.

Kleiner gemiëlineerde vesels word makliker geblok as groter en gemiëlineerde vesels.

Druk / tassenuwees met die dorsale senuwees wat pynimpulse gelei.

Dorsale senuwees word makliker geblokkeer en ininhibeer as tassenuwees omdat die dorsale swnuwees meer sensitief is vir blokkasie.  

  1. Maak ‘n lys met die effekte van LA op ander weefsels.

Hart- klas 1 anti-aritmiese middels.

Skeletspier – Swak blokkerende effek (geen kliniese indikasie)

Psige – verhoog gemoedstoestand (kokaien)

  1. Waarop berus die keuse van ‘n LA?
  • Tipe prosedure wat gedoen moet word.
  • Die tipe weefsel waaroop die prosedure gedoen word.
  • Die tydsduur van die prosedure.

  1. Waarom word oplossings van LA soms met CO2 versadig?

Om die aanvang van werking te versnel deur die lokale anestetika te potensieer deur:

  • Omskakeling van LA na aktiewe katioon
  • Direkte onderdrukkende effek van CO2 op die akson
  • Konsentreer LA binne die senuweebundel.

  1. Watter van die LA word tipies vir oppervlakanestesie gebruik?
  • Bensokaïen
  • Kokaïen
  • Oksibuprokaïen