Amantadine verhoog die vrystelling van dopamien sowel as die sintese daarvan. Dit blokkeer ook die heropname van dopamien.
Amantadine is ’n NMDA antagonis , dit wil sê dit het antidiskinese effekte.
Dit is ook ’n adenosine A2 antagonis = adenosine A2 inhibeer dopamien en moet dus antagoneer word om dopamien aktiwiteit te verhoog.
Dit verbeter rigiditeit , tremore en bradikinese.
Broomkriptien: ergotderivaat
Pramipexole: nie ergotderivaat
Ropinirole: nie ergotderivaat
Brookriptien: D2 reseptore
Pramipexole: D3 reseptore
Ropinirole: D2 reseptore
Selegilien en Rasagilien : Dit verlaag die progressie van die siekte.
MAO-B voorkeur vir dopamien as substraat. Dit verhoog dus dopamien konsentrasie in die sentrale senuwee stelsel. Dit dien ook neurobeskermende middle wat die progressie van die siekte verlaag.
COMT metaboliseer l-dopa na 3OMD wat met l-dopa komperteer vir aktiewe transportprosesse. Dit verlaag dus die terapeutiese effek van l-dopa omdat die konsenstrasie te min is en moet dus gerem word. COMT-remmers verleng die werkingsduur van l-dopa. Dit verlaag perifere metabolisme en verbeter dus die biobeskikbaarheid van l-dopa.
Dit is ’n adenosien A2a antagonis
Dit verlaag glutamaat vrystelling.
Dit verhoog dopamien aktiwiteit deur MAO-B te inhibeer sowel as die heropname van dopamien.