TAMMY MAY

Default profile image
----------

BLOG #11

1 May 2021, 11:25 Publicly Viewable
  • Noem ‘n voorbeeld van elk van die drie fenotiasien-subfamilies en sê hoe hulle van mekaar verskil in terme van potensie en newe effekte?

Alifatiese syketting: Chloorpromasien (lae potensie, erge sedasie en sterk anticholinergiese effekte=veroorsaak posturale hipotensie. Is ook kardiotoksies)

Piperidien syketting: Perisiasien (lae potensie, erge sedasie, en sterk anticholinergiese effekte=veroorsaak postural hipotensie. Dit is kardiotoksies)

Piperasien syketting: Flufenasien, Perfenasien, Prochloorperasien (hoe potensie, swakker anticholinergiese newe effekte, minder sedasie, minder kardiovaskulere effekte)

  • Watter reseptore word veral deur die tipiese antipsigotiese middels blokkeer?

D2-haloperidole, sulpiried, amisulpiried

D3- amisulpiried

  • Hoe verskil die werkingsmeganisme van die atipiese middels van die van die tipiese middels?

Tipiese middels blokkeer mesolimbiese D2 reseptore. Atipiese middels blokkeer 5-HT 2A meer as D2.

  • Watter van die ouer middels het ‘n hoë insidensie van ekstrapiramidale effekte? 

Haloperidol, Flufenasien