LENÉ Badenhorst

Default profile image
----------

blog 11 31603297

3 May 2021, 11:59 Publicly Viewable

Blog#11

Antwoord die volgende vir jou blog-opsomming:

  • Noem ‘n voorbeeld van elk van die drie fenotiasien-subfamilies en sê hoe hulle van mekaar verskil in terme van potensie en newe effekte?

Alifatiese syketiing – chloorpromasien

Lae potensie, min EPS, sedasie, gewigstoename, sterk anticholienergiese effekte,sterket alfa-litiese effekte, kardiotoksies.

Piperidien syketting – perisiasien

Selfde  effekte as alifatiese

Piperasien syketting – flufenasien, perfenasien, trifluoperasien, prochloorperasien.

Hoë potensie, meer EPS, swakker anticholienergiese effekte, swakker alfa-litiese effekte, minder sedasie, minder KVS effekte

  • Watter reseptore word veral deur die tipiese antipsigotiese middels blokkeer?

Mesolimbiese D2, M, Alfa, histamine en seretonien

  • Hoe verskil die werkingsmeganisme van die atipiese middels van die van die tipiese middels?

Tipies – blok mesolimbiese D2 reseptore

Atipies – blok 5-HT2a R meer as D2 reseptore

  • Watter van die reseptore wat blokkeer word deur die ouer middels verminder die risiko vir ekstrapiramidale newe effekte?

D2 R

  • Watter van die ouer middels het ‘n hoë insidensie van ekstrapiramidale effekte?  Wat is die rede?

Haloperidol want dis ‘n potente D2 blokker.

  • A.g.v. watter reseptorblokkade het die alifatiese groep middels ‘n hoë insidensie van outonome newe effekte?

Die muskariene R in die hart