Blog#13
Antwoord die volgende vir jou blog-opsomming:
Li-ioon: beinvloed cAMP, IP3 en DAG tweede boodksapper sisteme, laasgenoemde deur verlaging van verskeie ensieme wat belangrik is in die omskakeling en hersirkulering van membraanfosfoinositiede. IP3 en DAG is belangrik in monoamiene en cholienergiese neurotransmissie.
Klein terapeutiese indeks (0.5-1.5 mM; >2 mM = toksies) kan maklik toksies raak. Genese waarin dit effektiewe behandeling bied is klein.
Plasma t1/2 is 20 h
Plasmavlakke NB
Bipolar versteuring, akute manie episodes en depressive
Me B. Polar (21 jaar, 60kg) is ‘n student en het die afgelope 2 maande die volgende medikasie gebruik:
Camcolit 600mg bd. Plasmavlakke wat na twee weke geneem is, was 0.8mmol/L. Sy het ‘n spierbesering opgedoen en gebruik ook die afgelope 10 dae Indocid R® 75mg n. By verdere navraag meld sy dat sy “vreeslik gewig opgetel” het en nou sommer van haar ma se “waterpille” drink in die hoop dat sy van die ekstra kilo’s ontslae kan raak. Sy kla egter dat sy baie moeg is, sukkel om haar oë in die klas oop te hou, dors bly en voortdurend bewerig en naar voel.
Camcolit is litium. Dit word gekontraindikeer met diuretika so sy moet die waterpille heeltemal vermy. Dit verhoog litium vlakke en kan litium toksisiteit veroorsaak. Indocid (NSAIM’s) word ook gekontraindikeerd omdat dit Litium vlakke verhoog en kan ltium toksisiteit veroorsaak. sy toon klaar simptome van litium toksisiteit en moet dus van die ander medikasie afgehaal word. (spierswakheid, moegheid, naarheid, tremor, dors agv litium wat inmneg met niere se vermoe om uriene te konsentreer.)