Wat is pyn en wat veroorsaak dit?
Onaangename, subjektiewe sensoriese en emosionele ervaring geassossieer met werklike / potensiële weefselskade. Die persepsie van pyn word beïnvloed deur die pasiënt se gemoedstoestand,moral / moed en die betekeniswat die pyn vir die pasiënt het. Verder kan pyn ook kan verdeel in akute en chroniese pyn.
Akute pyn verwys na nosiseptiewe pyn wat verdeel kan word in somatiese (vel, been, gewrig, spier, bindweefsel) en viserale pyn (intestinale, organe). Chroniese pyn verwys na funksionele en neuropatiese pyn. Funksionele pyn sluit in fibromialgie, IBS, spanningstipe hoofpyn en neuropatiese pyn verwys na senuweeskade, postherpetiese neuralgie en diabetiese neuropatie.
Hoekom ervaar mense pyn verskillend?
Elke persoon interpreteer en moduleer pyn verskillend. Dit hang af van die breinsturktuur self en hoe elkeen se sensoriese reseptore (nosiseptore) reageer wanneer die reseptore ‘n onaangename stimuli ervaar.
Belangrike beginsels van pynhantering en verwysing
Die hantering van pyn berus op die volgende: