SONICA PIENAAR

Default profile image
SONICA PIENAAR

Blog #14

3 Jun 2021, 12:53 Publicly Viewable

Watter verskillende groepe hallusinogeniese middels is bekend?

  • LSD (Lysergic acid diethylamide)
  • PCP (Fensiklidien)
  • Meskalien

Noem ‘n paar tipiese effekte van die hallusinogeniese middels en beskryf die kliniese beeld van ‘n pasiënt wat dit ingeneem het?

Effekte:

  • Perceptual simptome
  • Vorm en kleur verdraaiing
  • Psigose manifestaties
  • Hallusinasies
  • Depersonalisering
  • Verwronge tyd persepsie
  • Somatiese simptome
  • Duisligheid
  • Naarheid
  • Versteurde visie
  • Paresthesias

Kliniese beeld:

  • Vreemde gedrag
  • Tagikardie
  • Hipertensie
  • Droë mond
  • Gedilateerde pupils
  • Angs
  • Euphoria

Hoe word ‘n oordosis met LSD hanteer?

Die persoon moet na die ER (Emergency room) gevat word, ‘n detoks fasiliteit of na ‘n dwelmmisbruik kliniek. Die persoon moet in ‘n veilige plek gehou word, wat die risiko vir selfbesering sal verminder. As die persoon angstig is kan ‘n bensodiasepien gegee word en in die geval van depressie simptome kan ‘n antidepressant gegee word.

Hoe word ‘n oordosis anticholinergiese middels hanteer?

As daar agter gekom word dat die persoon oordoseer het, word ‘n geneesmiddel soos Fisostigmien gegee, en afhangend van die persoon kan Bensodiasepiene ook gegee word. Die persoon moet gemonitor word, vir hulle veiligheid. In sekere gevalle kan activated charcoal gegee word.