Blog# 13 LE 12.2
Alkohol en die effekte op die liggaam en gepaard gaande inligting
Alkohol het baie effekte op die liggaam en dus is dit nie die veiligste om te gebruik nie, die rede hiervoor is omdat alkohol nie in die ligaam verteer word nie en dus beweeg dit dadelik in die bloedstroom en a.g.v. dit sal dit die brein affekteer omdat dit in die bloedstoom is. Dit affekteer ook jou niere, lewer en longe. Dus kan alkohol jou hele liggaam affekteer met tyd.
Alkohol se langtermyn gebruik kan die volgende veroorsaak, dit kan die brein verklein, hallusinaises kan ervaar word, daar kan afhanklikheid vorm, omdat dit die brein affekteer kan dit gedragversteurings veroorsaak, dit kan jou spraak ook affekteer, dit lei tot lewer skade, kanker en hartskade. By vroue kan onvrugbaarheid voorkom. Dit veroorsaak ook spierkrampe en kan komplikasies veroorsaak by diabete. (Pietrangelo,2018)
Biede aangename en onaangename effekte kan eervaar word met die oormatige gebruik van alkohol.
Angename ervarings:
Die hoeveelheid wat veilig is, is gewoonlik by mans 2 glasse en by vroue 1 glas per dag.
Mens ontwikkel gewoonlik probleme wanneer mens dit oorskrei wat genoem is, mens kan ook afhanklikheid vorm end it kan dus skade rig omdat mens dan sleg dink aan drink en dan geen selfbeheer uitoefen nie. (Anon, 2019)
Daar is altyd iets te doen aan alkoholisme mens kan by mens se dokter navrae doen of mens kan self by ‘n sentrum inskakel waar hulle mens leer om dit te beheer en hoe om dit te hanteer. Kry ‘n ondersteunings network wat mens kan dra deur moeilike tye.
Bronne:
Anon., 2019. Alcohol use: Weighing risks and benefits, s.l.: MAYO CLINIC.
Anon., 2019. Do I Have an Alcohol Problem?, s.l.: WebMD Medical .
Pietrangelo, A., 2018. The Effects of Alcohol on Your Body, s.l.: Healthline.
R. I. M. Dunbar, J. L. R. W. C. R. E. P. J. C. &. P. M., 2016. Functional Benefits of (Modest) Alcohol Consumption, s.l.: University of OXFORD.
SASSOS, J. L. &. S., 2015. Is Red Wine Good for You? A Nutritionist Weighs In on the Potential Health Benefits, Cape Town: Good Housekeeping Institute.