CASPER CORDIER

Default profile image
CASPER CORDIER

Blog#14

24 Jun 2021, 21:46 Publicly Viewable

Blog#14 LE 12.5

1) Fensiklidien

Psilosobien

Scopolamien

LSD

Ketamien

Mescaline

2) Veroorsaak psigose dus is die persoon nie himself nie, dit belemmer hulle oordeelvermoe en sodoende sal die persoon enige iets doen of se sonder om daaroor te dink. Dit kan hallusinasies veroorsaak dus kan mense goed sien wat nie daar is nie en word beskou as mind revealing.

Effekte wat kan voorkom is naarheid en swakheid, mense kan paniek reaksies ervaar en dus bnag voel.

3) Effekte wat gesien kan word wanneer oordosering plaasvind is nistagmis, erge hipertansie konvulsies en die kan fatal wees.

Bensodiasepiene en antipsigotikums kan gegee word vir oordosering.

4) Bensodiasepiene word gegee wanneer agitasie ervaar word, geaktiveerde koolstof kan gegee word wanneer dit binne 1 uur van oordosering opgetel word. Wanneer hipotensie ervaar word kan mens IV vloeistowwe toedien.