SELNA DU PLESSIS

Default profile image
----------

blog #1

23 Feb 2021, 14:39 Publicly Viewable

1 Watter tipe ioonkanale word op senuselmenbrane gevind ?

- potensiaalafhanklike ioonkanaal 

- ligandbemiddelde ioonkanaal 

2 Noem 3 verskille tussen potensiaalafhanklik en ligandafhanlike ioonkanale .

-potensiaalaghanklike ioonkanaal veroorsaak verandering in membraanpotensiaal van n sel waar ligandafhanklike ioonkanale binding aan die ligand van die ioonkanaal veroorsaak .

-potensiaalafhanklik dra sein oor van selliggaam na terminal terwyl ligandafhanklik  op die ioonkanaal bind wat direk die ioonkanaal open .

-potensiaalafhanklike is metabotropies   terwyl ligandafhanklik ionotropies is .

3 Vergelyk ionotropiese en metabotropiese reseptore .

Ionotropiese reseptore bind op ioonkanaal en lei tot die direkte opening van  ioonkanale d.m .v . tussen die ligand en die reseptor .

Metabotropiese reseptore het metaboliese verandering tot gevolg d.m.v G-proteiene  wat 2de boodskappers vorm .

4 Klassifiseer die SSS reseptore in ionotropiese en metabotropiese reseptore en ken die transdukdiemeganisme van elke reseptor 

Ionotropiese reseptore : -GABA-A,Nikotinies ,Glutamaat ,5-HT3

Metabotropiese reseptore : 7 transmenbraan G-proteingekoppelde reseptore (Gs,Go,Gq,Golf,Gi,Gt)

5 Verduidelik die verskil tussen EPSP en IPSP en gee n voorbeeld van elk .

EPSP-eksidatoriese post sinaptiese potensiaal( aktiverend t.o.v. die die SSS.m Voorbeeld is nikotiniese ,glutamaat en 5-HT3 reseptore .

IPSP- Inhiberende post sinaptiese potensiaal (inhiberend t.o.v. die SSS).n Voorbeeld is GABA-A reseptore .

6Wat is die rol van kalsuim in die ontwikkeling van n sinaptiese potensiaal .

Kalsuim veroorsaak die vrystelling van neuritransmitters uit n sel  om n sinaptiese potensiaal te iniseer.