1.watter faktore kan die absorpsie en verspreding van sedatief -hipnotiee middels beinvloed? wat is die kniese belang hiervan ?
-Die tempo word bepaal deur die bensodiasepien se vetoplosbaarheid , hierdie middels sal dan vinnig ge absorbeer word en versprei word .
2.wat beteken herdristrubisie en wat is die belange daarvan
-Herabsorpsie is wannneer geneesmiddels wat nie vollendig deur die liggaam op geneem was aan die einde van die eliminasie proses wwer op geneem word deur die ligaaam om 'n effek voort te bring
3.Hoe word BD'e gemetabolisser , Gee die verskillende stappe in die proses.
-Bensodiasepiene word stapgewys gebiotransformeer deur lewermikrosomale ensieme onder normale omstandigehede .
1.Dealkilering
2.oksidasie
3.konjugasie
4.Watter BD'e word na aktiewe metaboliete omgeskakel , wat is die belang hiervan ?
-Diasepam,chloorasepaat ,prasepam/chloordiasepoksied en ketasolam onder gaan wel al 3 die metabolimse stappe en vorm aktiewe metaboliete
5.watter BDis nie afhanlik van die sitochroom P45 oksidatiewe ensiem vir metabolisme nie , wat is die voordele hiervan
-oksasepam , word nie gedealkileer of geoksidder tydens metabolisme nie , hierdie middels sal juis ideaal weers in pasiene waat sitochroom P45 aktiwiteit laag is sodat metabolisme steeds voldoende kan plaas vind .
6.wat is ensieminduksie, watter van die sedatief -hipnotiese middels is bekend hiervoor ,wat is die kliniese belang hiervan
31918786
Daniella Smith