Meganismes ter sprake by die ontstaan van toleransie teenoor kroniese alkohol iname.
Farmakokineties of metabolies: Verlaagde absorbsie of verhoogde eliminasie van alkohol.
Farmakodinamies of funksioneel: Verlaagde respons op n sekere hoeveelheid ethanol.
Mikrosomale ethanol oksidase.
Toksiese effete op lewer en lewer metabolism.
Progresiewe verlaging van lewer funksie.
Hepatitis en Sirose.
Hipoglukemie en vetakumilasie.
Verhoogde aktiwiteit van lewer Mikrosomale Selle.
Warnicke-kosakoff-sindroom en hoe om dit te behandel.
Perifere neuropatie agv tiamien gebrek of Vit B1 gebrek wat ataksie, verwaring en paraliese van gesig spiere Kan veroorsaak.
Kan behandel met parentale tiamien.
Fetale alkoholsindroom.
Bestaan uit teratogeniese effekte, verstandelike vertraging, groeigebrekke, mikrokefalie en onderontwikkeling van middel gesig agv alkohol gebruik wanneer vrou swanger is.
Farmakokineties interaksies van alkohol gebruik.
Kroniese gebruik: Verhoog metaboliese transformasie van geneesmiddels.
Akute gebruik: Verlaagde metabolisme van geneesmiddels.
GM Interaksies met alkohol waar hul farmakologiese effete gepotensieer word.
Hoe bloeddruk medikasie.
Sedatief en hipnotiese medikasie.
Angs medikasie.
Skeletspier verslappers.