DEONE MOCKE

Default profile image
----------

#BLOG9

13 Mar 2021, 11:34 Publicly Viewable

gemielineerde vesels word makliker geblok an ongemielineerde vesels .

druk of tassenuwees blokker stadiger as die senuwees wat pynimpulse gelei

 

LA op die hart: blok die natrium kanale in die hart en veroorsaak n anti-aritmiese effek

skeletspiere: geen effek

dit kan die gemoedstoestand van n persoon verander

 

Die keuse van n LA berus op die tyd van anestesie wat benodig word en die doel van die gebruik daarvan dus die kliniese gebruike.

 

ons gebruik CO2 om die effek van die lokale anestetika te potensieer.

 

bensokaien, kokaine, oksiburokaien word tipies vir oppervlakanestesie gebruik