Hoe vergelyk die sensitiwiteit vir blokkade deur ‘n LA van die volgende tipes vesels met mekaar?
Gemiëlineerde vesels word makliker geblok as ongemiëlineerde vesels.
Druk tasssenuwees vuur vinniger seine uit, wat selektief geblok word. Dorsale senuwees word stadiger geblok.
Maak ‘n lys met die effekte van LA op ander weefsels.
Waarop berus die keuse van ‘n LA?
Waarom word oplossings van LA soms met CO2 versadig?
Die koolstofdioksied dien as buffer vir die Lokale Anestetika. Dit sal die effekte van die Lokale Anestetika versterk.
'n Vinniger aanvang van die LA word bereik. Dit verhoog ook die effektiewe konsentrasie van die nie-geïoniseerde vorm van die LA- slegs die nie-geïoniseerde vorm kan die plasmamembraan oorsteek om 'n effek te hê, en sodoende sal die aanvangstyd van die streekblok verkort word.
Watter van die LA word tipies vir oppervlakanestesie gebruik?