Implikasies:
Die effektiwiteit van die pil verlaag indien middels wat die metabolisme van die pil beïnvloed geneem word en dus kan die vrou swanger raak alhoewel sy op die pil is. Dit kan implikasies hê op die vrou en die man se lewens asook dié van hulle familie veral as hulle nie vir die kind sal kan sorg nie.
Middels wat veilig is om saam met die pil te gee:
Neonate sal 'n stadiger metabolisme van die middel ondergaan. Babas en kinders sal 'n vinniger metabolisme van die middels ondergan as volwassenses.
Volwassenes toon ‘n vinniger metabolisme as neonate en ‘n stadiger metabolisme as babas en kinders.
Bejaardes: stadige metabolisme / moet laer dosisse ontvang.