1. Verskillende groepe hallusinogene middels bekend:
Fensiklidien (PCP), LSD, Meskalien, Psilosibien, Skopolamien
2. Paar tipiese effekte van die hallusinogeniese middels en die kliniese beeld van 'n pasient wat dit ingeneem het:
Psigose, belemmerde oordeelsvermoe en roekelose gedrag.
Psigodeliese ("mind revealing") effekte wat heeltemal anders as die werklikheid is.
Ook somatiese effekte soos naarheid, swakheid en parastesiee.
3. Behandeling van oordosis LSD:
Bensodiasepiene en antipsigotiese middels.
4. Behandeling van oordosis anticholinergiese middels:
Perifere asetielcholienesterase inhibeerders bv. Physostigmine
Brand, L. 2021. Geneesmiddelafhanklikheid: Study Unit 12 [Powerpoint Presentation]. Unpublished lecture notes on eFundi, FKLG312. Potchefstroom: NWU.