Seksisme is die oortuiging dat die lede van een geslag minder intelligent,bekwaam,vaardig,ens Dis wanneer die lede van die ander geslag glo dat vroue minder bekwaam is as mans of anders om. Andersheid is die resultaat van ń diskursiewe proses waardeur ń dominante in-groep een of baie gedomineerde uit-groepe konstrueer deur ń verskil, werklike of verbeelding te stigmatiseeer
Ons wêreld is baie gebaseer om sosiale media en ons opinisies word baie gebaseer op wat sosiale media ons “oortuig” om te glo. Sosiale media oortuig baie van die wereld se bevolking oor wat reg en verkeerd is en bring baie oudtydse denke en oortuiging terug in die lig van die nuwe generasies en wereld veral as dit kom by geslag. Baie mense het baie verskillende opinies oor geslag en geslag gebaseerde rolle wat mense in die werêld het en ook baie idees wat aanvaarbaar is vir ń man om te doen en wat aanvaarbaar is vir ń vrou om te doen.Daar is ook ń stigma oor watse werk vroumense meer geskik is voor en waarvoor mans mense meer geskik is meer.
Sosiale media het baie mense oortuig dat vrouens in die kombuis behoort liewers as in ń werksplek en ook dat mans mense liewers moet werk as om na kinders te kyk en alhoewel dit ń ding was in die 18de eeu is dit lankal nie meer so nie, vrouens kry dieselfde onderwys geleentheid as mans. Daar is ook n stigma om dat vrouens nie kan bestuur nie en net mans kan goed bestuur maar volgens verskeie bronne veroorsaak mans meer kar ongelukke as vrouens.
Die stigmas om verskillende opinies rondom geslag vorm diskriminasie en andersheid tussen mense in ons werêld oor die verskillende idees wat gevorm word deur sosiale media platforms