Content begins here
Site Information Display
RESF 411
Navorsing in Onderwys / Research in Education
Welkom by die module!
Om die jaar RESF 411 suksesvol te slaag, gaan daar verskeie assesseringsgeleenthede gebied word. Jy kan aan die linkerkant kyk, daar is 'n oortjie met die titel "Assessment", maak seker dat jy al die opdragte betyds ingee en dat jy weet wat van jou verwag word. Onder die oortjie "PowerPoints" kan jy seker maak wanneer jy moet voorberei vir watter leereenheid, jy kan ook al die PowerPoints hier aflaai. Elke week se kontak sessie is beskikbaar vir jou om af te laai onder "Lecturer Recordings".
Kontakbesonderhede
My naam is Jolinda Nel en ek is die dosent vir RESF 411 in die jaar 2017. Vir enige navrae waaroor jy my persoonlik wil sien kan jy my kom besoek in die konsultasie ure op Woensdag 13:00-16:00. My kantoor is in gebou C6 kamer 127. As jy my op enige ander tyd wil sien, moet jy eers 'n afspraak maak deur middel van 'n e-pos. Jy kan 'n e-pos skryf na resf411@gmail.com. Ek is nie heeldag in my kantoor nie omdat ek verskeie onderrig- en navorsingsverantwoordelikhede het. Dit is daarom belangrik om 'n afspraak te maak met my, voordat jy net opdaag by my kantoor.
Welcome to this module!
To successfully pass RESF 411, different assessment opportunities will be provided. You can have a look at your left hand side, there is a tab with the title "Assessment", ensure that you submit all your assignments on time and that you know what is expected of you. Under the tab "PowerPoints" you can make sure when you should prepare which study unit, you can download all the PowerPoints here. Every week the contact session is available for you to download under "Lecturer Recordings".
Contact details
My name is Jolinda Nel and I am the lecturer for RESF 411 in the year 2017. For any inquiries that you want to see me personally, you could visit me in the consultation hours on a Wednesday 13:00-16:00. My office is in building C6, room 127. If you want to see me at any other time, then you should first make an appointment with me via an e-mail. You can write an e-mail to resf411@gmail.com. I am not in the office for the whole day, because I have different teaching and research responsibilities. To avoid disappointment please make an appointment to see me, before you come to my office.