Voltooi hierdie week Leergedeelte 2.1 en 2.2
Gaan na "Module Inhoud", Klink op "Leereenheid 2". Nadat jy die oorsig, uitkomste, tyd benodig en voorgeskrewe leermateriaal besigtig het, kies dan "leergedeelte 2.1" . Bestudeer die aangetoonde dele van die voorgeskrewe materiaal (in die handboek en/of wettebundel) en maak gebruik van die bronne wat verskaf is. Voer daarna die gegewe leeraktiwiteite uit voordat jy voortgaan met die daaropvolgende leergedeelte. Gaan daarna na "Leergedeelte 2.2" en doen dieselfde. Maak seker dat jy deur die inhoud werk voordat jy die week se kontaksessie bywoon.
Onthou om aan Assessment A te werk
Die Power Point aangeheg bevat 'n opsomming van Leereenheid 2, en word gebruik vir Week 3 en Week 4
==================================================
This week, complete Study sections 2.1 and 2.2
Go to "Module Content" and click on "Study Unit 2". After viewing the overview, outcomes, allocated time and prescribed study material, select "study section 2.1". Study the indicated prescribed material (in the textbook and/or statutes) and make use of the resources provided. Then, engage in the learning activities provided before you continue to the next study section. Go to study section 2.2 and do the same. Make sure that you study the content before you attend the contact session of the week.
Remember to work on Assessment A
The Power Point below summarised important points in study unit 2, and we will use it for Week 3 and Week 4