Content begins here
Site Information Display
Welcome to SOCL211
The main purpose of this module is to introduce you, as a student, to the dynamic nature of the South African developmental context. This will be complemented by a focus on the specific social problems of deviant behaviour, crime, and violence. Although both are grouped into different study units, you should establish a link between the developmental initiatives and principles that serve as means to eradicate or reduce the social problems faced by many South Africans on a daily basis.
Please see the diagram below that illustrates the link between the different study units of SOCL211
Welkom by SOCL211
Die hoofdoel van hierdie module is om jou, as 'n student, bekend te stel aan die dinamiese aard van die Suid-Afrikaanse ontwikkelingskonteks. Dit sal uitgebrei word deur ʼn fokus op die spesifieke sosiale probleme van afwykende gedrag, misdaad en geweld. Hoewel beide gegroepeer word in uiteenlopende leereenhede, behoort jy ʼn skakel te vind tussen die ontwikkelingsinisiatiewe en beginsels wat dien as maniere om sosiale probleme wat baie Suid-Afrikaners daagliks in die gesig staar, uit te roei of te verminder.
Sien die onderstaande diagram wat die skakel tussen die verskillende leereenhede van SOCL211 illustreer.