Content begins here
Overview
WELCOME TO / WELKOM BY
BMAN 329
PROJECT MANAGEMENT / PROJEKBESTUUR
Project management is one of the most sought after managerial skills for managers. Being able to create and manage projects would not only distinguish you from other managers, but it can also lead to a new career path in project management.
The aim of this module is to provide you with the opportunity to develop your project management knowledge and skills. At the end of this semester you should have mastered extensive project management skills, problem solving skills, analytical skills and be familiar with the overarching project management body of knowledge (PMBOK). More than anything - YOU SHOULD ENJOY EVERY MOMENT OF THIS LEARNING PROCESS!
Projekbestuur is een van die mees gesogte bestuursvaardighede vir bestuurders. Om in staat te wees om projekte te bestuur sal jou nie alleen onderskei van ander bestuurders nie, maar dit kan ook aanleiding gee tot 'n nuwe loopbaanrigting in projekbestuur.
Die doel van hierdie module is om aan jou die geleentheid te gee om jou projekbestuurkennis en -vaardighede te ontwikkel. Teen die einde van hierdie semester behoort jy oor uitgebreide projekbestuurvaardighede, probleemoplossingsvaardighede, analitiese vaardighede te beskik, sowel as 'n oorkoepelende projekbestuurkennisbasis (PMBOK). Meer as enige iets - JY MOET ELKE OOMBLIK VAN HIERDIE LEERPROSES GENIET!
Mr/mnr Greeff