Content begins here

Overview

Help Opens in a new window

Welcome to the PHAN 221 Applied Pharmacology for Nursing II eFundi Site

Welkom by die PHAN 221 Toegepaste Farmakologie vir Verpleegkunde II eFundi Tuiste

 

Please watch the two videos below for a short introduction to your lecturer (me!) and the course content that will be covered over the next few months, as well as how to navigate this efundi website for module content and online learning

Kyk asseblief die 2 videos hier onder vir 'n kort bekendstelling aan jou lektor (dis ek daai!) en die kursusinhoud wat oor die volgende paar maande gedek gaan word, asook hoe om deur hierdie PHAN221-eFundi-tuiste te navigeer vir module-inhoud en aanlyn leer:

Afrikaans

Verwelkoming en Oorsig oor module-inhoud en -vereistes: Oorsig- en Inleidingsvideo en die Oorsig- en Inleidingskyfies

Video-gids oor hoe om die e-Fundi Tools en die nuwe eGids op e-fundi te gebruik (belangrik): e-Gids en E-Fundi Tools (10 min video)

 

English

Welcome and Overview over module content and module requirements: Overview and Introductory Video

Video-guide on how to use the eFundi Tools and the new eGuid on e-fundi (important): e-Guide and eFundi Tools HOW TO video (10 min)

Ontmoet vir my, jou dosent op hierdie Farmakologie-reistog

(okay, ek erken die foto is 5 jaar oud...maar al my ander foto's het my hond, Jasper, op, of  'n glas wyn... so my PhD-gradeplegtigheidfoto moet maar goed genoeg wees vir hierdie amptelike bekendstelling laugh)

Vir die van julle wat gewonder het...hierdie (Kliek hier) is Jasper!  Julle mag hom dalk hoor in die agtergrond van van die opnames...wink maar hopelik kon ek hom suksesvol uitredigeer.

Meet me, your lecturer on this Pharmacology Journey

(okay, I have to admit that this photo is 5 years old...but all my other photo's have my dog, Jasper on it, or a glass of wine...so my PhD graduation ceremony photo will have to do for this official introduction laugh)

 

For those of you who were wondering...this is Jasper (click here)! You might hear him in the background to some of the recordings...wink but I hopefully could successfully edit him out. 

Prentresultaat vir madeleine uys

Dr Madeleine Uys 

 

Hoe om my te kontak / How to contact me

Kantoor / Office G23, 316, Potchefstroom - SLEGS op AFSPRAAK / ONLY ON APPOINTMENT
E-pos / E-mail

Gebruik SLEGS die eFundi "Messages" funksie om e-posse te stuur. Geen e-poose vanaf studente wat NIE deur eFundi Messages gestuur is nie, sal aanvaar word nie. 

Use the eFundi "Messages" function ONLY to send e-mails. No e-mails from students that have NOT been sent via the eFundi Messages function, will be accepted.

Spreekure /

Consultation times

Maandae 14:00 – 16:30  /  Mondays 14:00 – 16:30 

Donderdae 14:00 - 16:30 /  Thursdays 14:00 - 16;30

Vrydae 8:00 - 12:00 / Fridays 8:00 - 12:00

Slegs  per Afspraak / Only by appointment

In persoon OF via 'n Zoom-e-vergadering wat ek sal opstel slegs per afspraak en op versoek / In person OR via a Zoom meeting which I will set up only by appointment and on request.

 

Lesingtye en -lokaal  /  Lecture  times and hall  

  • Weens COVID-19: Geen kontaksessies. Volg asseblief die volgende lesingplan:
    • EERSTENS:
      • Maak seker dat u EERSTE deur die aanlyn lesplanne werk op eFundi  (op die linkerkantste menu bar, kliek op "AFR-MODULE-INHOUD" en volg die aanlynlesplanne hier (hierdie 10-min video gee meer detail instruksies) - ek verduidelik die werk uit 'n breër oorsig as in die opgeneemde skyfies en gee vir julle YouTube videos om ingewikkelde konsepte met tekenprente te belig en addisionele leiding en studiemateriaal wat julle kan help om die werk te bemeester. Daar sal dan binne hierdie lesplanne 'n blitsskakel wees wat jou sal lei na die opgeneemde klasse.
    • TWEEDENS:
      • Kyk dan daarna eers na die opgeneemde klasse. Alle klasse sal vooraf opgeneem wees en beskikbaar gemaak word op e-fundi op of voor die aangewese klastye en volgens die rooster wat op e-fundi gelaai is (Kliek hier vir die rooster) . Jy kan dit bereik deurdat jy deur die lesplanne werk en op die skakel kliek.
        • "Amptelike" klastye is van 8;00 - 9:00. Ek sal regstreeks beskikbaar wees op die "Lecturer Chat" Funksie om julle vrae te beantwoord tydens klastye.
  •  Due to COVID-19 - No Contact sessions. Please follow the following lesson plan: 
    • FIRSTLY:
      • Please make sure you FIRST work through the online lessons on eFundi (on the left-hand menu bar, click on "ENG MODULE CONTENT" and follow the online lessons here ( this 10-min video gives more detailed instructions) - I explain the topics from 'n broader perspective than what you would encounter in the recorded slides and give you YOUTUBE video links to provide more animated explanations for difficult concepts. I also provide you here with additional guidance and study material that can help you to master the work. Within each of the lessons, there will be a link to the prerecorded classes.
    • SECONDLY:
      • Only after you've accessed the MODULE CONTENT LESSON,  then you can watch the recorded classes. All classes will be prerecorded and will be made available on e-fundi on or before the day the specific class is scheduled (click here for the class schedule). You can access it through the MODULE CONTENT LESSON by clicking on the link.
        • Official "class times" are on Fridays from 8;00 - 9:00. I will be available live during classes on the  "Lecturer Chat" Function to answer your questions.

 

Message Center Notifications

Help Opens in a new window

Recent Chat Messages

Help Opens in a new window