Content begins here

Overview

Help Opens in a new window

Welkom by / Welcome to

BSTE 312

Dosent / Lecturer: Mrs. Danél Kruger

E-pos / Email: Danel.Kruger@nwu.ac.za / 20576404@g.nwu.ac.za

Kantoor / Office: B10-G43

Kantoornommer / Office number: 018 299 4474


     

   
  RASIONAAL     RATIONALE
 

Hierdie module is gebaseer op besigheidskontrakte, reëls, konsepte, beginsels en teorieë met ʼn grondige kennisbasis om strategieë vir ʼn nuwe besigheidsonderneming te ontwikkel.

Studente in die Senior en VOO-fases met Besigheidstudies as een van hul hoofvakke sal die nodige kennis en vaardighede in hierdie en daaropvolgende modules verwerf om Besigheidstudies aan Graad 10-12-leerders te onderrig.

Hierdie module vestig die basiese bekwaamhede van ʼn beginneronderwyser soos:

  • grondige vakkennis van Besigheidstudies;
  • om veral inklusiwiteit in terme van voorligting, ontwikkeling en klaskamerbestuur te kan aanspreek;
  • om doeltreffend in die algemeen asook in verband met Besigheidstudies te kommunikeer om leer te bemiddel.
   

This module is based on business contracts, rules, concepts, principles and theories with a solid knowledge base, regarding strategies to develop a new business venture.

Students in the Senior and FET-phase with Business Studies as one of their main subjects, will acquire the necessary knowledge and skills in this and subsequent modules in order to teach Business Studies for Gr. 10-12 learners.

This module establishes basic competences of a beginner teacher such as:

  • sound subject knowledge of Business Studies;
  • to be able to address especially inclusivity in terms of guidance, development and classroom management.
  • to communicate effectively in general as well as in relation to Business Studies in order to mediate learning
         
  DOEL VAN DIE MODULE     AIM OF THE MODULE
 

Die doel van hierdie module is om studente die geleentheid te bied om kennis te verwerf oor verskillende gebiede of die gebied van Operasionele en Menslike Hulpbronbestuur; asook ʼn begrip van hoe daardie kennis met die ander besigheidsfunksies verband hou.

   

The purpose of this module is to give students the opportunity to gain knowledge with regard to different areas of or within the field of Operational and Human Resource Management; and an understanding of how that knowledge relates to the other business functions.

         

Message Center Notifications

Help Opens in a new window

Recent Chat Messages

Help Opens in a new window