Content begins here

Syllabus

Help Opens in a new window

Print View

Hulp met skep van sites


 Hulp met skep van sites
(Kliek op betrokke opsie)
1. Skep van leergemeenskap waarvan u die ENIGSTE verantwoordelike dosent is
2. Koppeling van studente aan ‘n reeds opgestelde leergemeenskap / gedupliseerde leergemeenskap
3. Skep van ‘n projek leergemeenskap (project site)
4. Skep van ‘n leergemeenskap vir ‘n module waar daar op- en af kampus studente vir dieselde module geregistreer is.
 Hulp met funksionaliteite
(Kliek op betrokke opsie)
5. Skep van Announcements
6. Oplaai van Recources
7. Skep van n Homepage
 

 
 

Let wel dat slegs een dosent of module administreerder hom/haarself aan ʼn module so kan koppel, maak dus seker dat u verantwoordelik is vir die skep van die module op eFundi.

Koppeling van modules aan ʼn dosent

Voordat u ʼn leergemeenskap vir u module skep moet u eers die module aan u as dosent koppel.

§     Stap 1:  Kliek op Course link op die linkermenu

§     Stap 2: Die Sakai Course link webblad maak oop. Teken aan met u personeelnommer en u
       novell wagwoord. Dieselfde as u eFundi gebruikersnaam en wagwoord.

§     Stap 3: Kies u kampus, en tik die module kode in van die eerste module waarvoor u wil
       soek. Kliek “Search” om te soek.

§     Stap 4: Koppel die module aan u personeelnommer deur die ooreenstemmende blokkie te
       kliek.

§     Stap 5: Om vir nog ʼn module te soek, kliek “Clear” en volg weer vanaf stap 3.

§     Stap 6: Indien u al u modules aan u gekoppel het, kan u kliek op “Save & Exit


Skep van ʼn leergemeenskap (worksite)

Maak seker My workspace is die rooi "tab"

§     Stap 1:  Kliek op Worksite Setup op die linkermenu in (Figuur 3 – Area 3)

§     Stap 2:  Kliek op New (net onder die Worksite Setup-opskrif)

§     Stap 3: Kies course website (kursuswebwerf) indien u ʼn akademiese leergemeenskap
        (tipies vir ʼn module) wil skep.

§     Stap 4: Indien u ʼn course site skep, selekteer die jaar wanneer die module die
       volgende aangebied gaan word. Kliek op die Continue knoppie om verder te
       gaan.

§     Stap 5: Die modules wat u in die Sakai Course Link webblad gekies het sal hier gelys
       wees kliek die blokkie langs die module wat u eerste wil skep.

§  Stap 6:  Die inligting op die bladsy wat nou vertoon word, behoort korrek te wees en u kan
     dus dadelik op die Continue-knoppie kliek

§  Stap 7:   ʼn Bladsy met eFundi funksionaliteite word aan u vertoon.  Op hierdie bladsy kan u
                al die funksio­na­liteite wat u in u leergemeenskap wil insluit, kies.


                Selekteer die funksionaliteite waarvan u gebruik wil maak


                Indien u van hulpbronne uit ‘n vorige jaar se module gemeenskap op efundi
               gebruik van wil maak kan u by “Re-use material from other sites you own” die
               “Yes, from these sites” kies en dan die module gemeenskap in die kieslys
               selekteer.

                            Wanneer u al die funksionaliteite waarvan u wil gebruik maak, gekies het, kliek
                            dan op Continue.

§   Stap 8:  Die bladsy wat nou aan u vertoon word, bestaan uit twee areas:

      o   Site Status (leergemeenskapstatus):      

Maak seker dat die Publish site-opsie gekies is.  Indien dit nie gekies is nie, sal u studente nie u leergemeenskap kan sien nie.

        o   Global Access (globale toegang):           

Hier kan u kies of u die gemeenskap oopgestel (joinable) wil maak. Alle gebruikers van eFundi (dus nie net u geregistreerde studente nie) kan dan hierdie leergemeenskap sien.  Vir akademiese leergemeenskappe beveel ons aan dat u nie hierdie opsie selekteer nie.

                    Sodra u tevrede is met u keuses, kliek op Continue

 § 
Stap 9:  Die bladsy wat nou vertoon word, is die laaste bladsy in die proses om ʼn nuwe leergemeenskap  te
                       skep, maak seker al u inligting is korrek.

 § 
Stap 10:  Kliek op Request Site om die proses te voltooi.






2.  Koppeling van studente aan ‘n reeds opgestelde leergemeenskap / gedupliseerde leergemeenskap

 

  • Stap 1:  In u efundi module gaan na "site info"
  • Stap 2:  In "site info" gaan na "Edit class module(s)" (Langs "add participants" in die
                   grys horisontale menu)
  • Stap 3: In "Edit class module(s)" kliek op "add module"
  • Stap 4: Selekteer nou die module met die studente wat u wil koppel aan die eFundi site. En
                 kan dan op "Continue"
  • Stap 5: Kies Add Class(es) as u tevrede is met u seleksie.
  • Stap 6: U studente sal onder in die "Participant List" verskyn soos wat die studente vir u
                 module registreer

 




3. Skep van ʼn projek leergemeenskap (project site)

Indien u ʼn nie akademiese leergemeenskap in eFundi wil skep bv. Vir administrasie doeleindes, of ‘n akademiese leergemeenskap wil skep bv. vir navorsing. Kan u ʼn “Project site” skep.

Skep van leergemeenskap

§     In My Workspace (My Werkruimte)

§     Stap 1:  Kliek op Worksite Setup op die linkermenu (Figuur 2 – Area 3)

§     Stap 2:  Kliek op New (net onder die Worksite Setup-opskrif)

§     Stap 3:  Kies project site (projekwebwerf)

§     Stap 4: Tik in die titel van die projek gemeenskap en kliek dan op “continue”.

§ Stap 5: Tik u personeelnommer in langs “Authorizer’s username”. Kliek Continue.

§  Stap 6:   ʼn Bladsy met eFundi funksionaliteite word aan u vertoon.  Op hierdie bladsy kan u
                al die funksio­na­liteite wat u in u leergemeenskap wil insluit, kies.


                Selekteer die funksionaliteite waarvan u gebruik wil maak


                Indien u van hulpbronne uit ‘n vorige jaar se module gemeenskap op efundi
               gebruik van wil maak kan u by “Re-use material from other sites you own” die
               “Yes, from these sites” kies en dan die module gemeenskap in die kieslys
               selekteer.

                            Wanneer u al die funksionaliteite waarvan u wil gebruik maak, gekies het, kliek
                            dan op Continue.

§   Stap 7:  Die bladsy wat nou aan u vertoon word, bestaan uit twee areas:

      o   Site Status (leergemeenskapstatus):      

Maak seker dat die Publish site-opsie gekies is.  Indien dit nie gekies is nie, sal u studente nie u leergemeenskap kan sien nie.

        o   Global Access (globale toegang):           

Hier kan u kies of u die gemeenskap oopgestel (joinable) wil maak. Alle gebruikers van eFundi (dus nie net u geregistreerde studente nie) kan dan hierdie leergemeenskap sien.  Vir akademiese leergemeenskappe beveel ons aan dat u nie hierdie opsie selekteer nie.

                    Sodra u tevrede is met u keuses, kliek op Continue

 § 
Stap 8:  Die bladsy wat nou vertoon word, is die laaste bladsy in die proses om ʼn nuwe leergemeenskap  te
                       skep, maak seker al u inligting is korrek.

 § 
Stap 9:  Kliek op Request Site om die proses te voltooi.





4.Skep van ‘n leergemeenskap vir ‘n module waar daar op- en af kampus studente vir dieselde module geregistreer is.

Skep van leergemeenskap

§     In My Workspace (My Werkruimte)

§     Stap 1:   Kliek op Worksite Setup op die linkermenu (Figuur 3 – Area 3)

§     Stap 2:   Kliek op New (net onder die Worksite Setup-opskrif)

§     Stap 3:  Kies course site (kursuswebwerf) indien u ʼn akademiese leergemeenskap (tipies
        vir ʼn module) wil skep.

§     Stap 4:  Indien u ʼn course site skep, selekteer die jaar wanneer die module die volgende
        aangebied gaan word. Kliek op die Continue knoppie om verder te gaan.

§     Stap 5: Blaai na onder aan hierdie bladsy en kies die opsie “Add Course(s) and/or
         section(s) not listed above to a course site...”

§     Stap 6:    Blaai na onder aan hierdie bladsy en kies “Still cannot find your module?”

§      Stap 7:  Vul die vorm in Figuur 4 soos volg in:

o        Modulekode.  Die konvensie in Figuur 4 MOET asseblief gevolg word.

o        Subject-veld: Die  alfabetgedeelte van u modulekode (bv ABCD van ABCD 123)

o        Course-veld: Die syfers (bv. 123 van ABCD123)

o       Section-veld: Hier word onderskeid getref tussen die drie kampusse van die NWU.    Volg asseblief die konvensie wat op u van toepassing is:

(Potchefstroomkampus),

M  (Mafikengkampus)

V  (Vaaldriehoekkampus)

        §  Stap 8:  Tik u personeelnommer in langs “Authorizer’s username”. Kliek Continue.

§  Stap 9:   ʼn Bladsy met eFundi funksionaliteite word aan u vertoon.  Op hierdie bladsy kan u
                al die funksio­na­liteite wat u in u leergemeenskap wil insluit, kies.


                Selekteer die funksionaliteite waarvan u gebruik wil maak


                Indien u van hulpbronne uit ‘n vorige jaar se module gemeenskap op efundi
               gebruik van wil maak kan u by “Re-use material from other sites you own” die
               “Yes, from these sites” kies en dan die module gemeenskap in die kieslys
               selekteer.

                            Wanneer u al die funksionaliteite waarvan u wil gebruik maak, gekies het, kliek
                            dan op Continue.

§   Stap 10:  Die bladsy wat nou aan u vertoon word, bestaan uit twee areas:

      o   Site Status (leergemeenskapstatus):      

Maak seker dat die Publish site-opsie gekies is.  Indien dit nie gekies is nie, sal u studente nie u leergemeenskap kan sien nie.

        o   Global Access (globale toegang):           

Hier kan u kies of u die gemeenskap oopgestel (joinable) wil maak. Alle gebruikers van eFundi (dus nie net u geregistreerde studente nie) kan dan hierdie leergemeenskap sien.  Vir akademiese leergemeenskappe beveel ons aan dat u nie hierdie opsie selekteer nie.

                    Sodra u tevrede is met u keuses, kliek op Continue

 § 
Stap 11:  Die bladsy wat nou vertoon word, is die laaste bladsy in die proses om ʼn nuwe leergemeenskap   
                          te skep, maak seker al u inligting is korrek.

 § 
Stap 12:  Kliek op Request Site om die proses te voltooi.

Koppeling van studente 
  • Stap 1:  In u efundi module gaan na "site info"
  • Stap 2:  In "site info" gaan na "Edit class module(s)" (Langs "add participants" in die
                   grys horisontale menu)
  • Stap 3: In "Edit class module(s)" kliek op "add module"
  • Stap 4: Selekteer nou die module met die studente wat u wil koppel aan die eFundi site. En
                 kan dan op "Continue"
  • Stap 5: Kies Add Class(es) as u tevrede is met u seleksie.
  • Stap 6: U studente sal onder in die "Participant List" verskyn soos wat die studente vir u
                 module registreer


5. Skep van Announcements


    
  


6. Oplaai van resources





 7. Skep van 'n Homepage