Let wel dat slegs een dosent of module administreerder hom/haarself aan ʼn module so kan koppel, maak dus seker dat u verantwoordelik is vir die skep van die module op eFundi.
Koppeling van modules aan ʼn dosent
Voordat u ʼn leergemeenskap vir u module skep moet u eers die module aan u as dosent koppel.
§ Stap 1: Kliek op Course link op die linkermenu
§ Stap 2: Die Sakai Course link webblad maak oop. Teken aan met u personeelnommer en u
novell wagwoord. Dieselfde as u eFundi gebruikersnaam en wagwoord.
§ Stap 3: Kies u kampus, en tik die module kode in van die eerste module waarvoor u wil
soek. Kliek “Search” om te soek.
§ Stap 4: Koppel die module aan u personeelnommer deur die ooreenstemmende blokkie te
kliek.
§ Stap 5: Om vir nog ʼn module te soek, kliek “Clear” en volg weer vanaf stap 3.
§ Stap 6: Indien u al u modules aan u gekoppel het, kan u kliek op “Save & Exit”
Skep van ʼn leergemeenskap (worksite)
Maak seker My workspace is die rooi "tab"
§ Stap 1: Kliek op Worksite Setup op die linkermenu in (Figuur 3 – Area 3)
§ Stap 2: Kliek op New (net onder die Worksite Setup-opskrif)
§ Stap 3: Kies course website (kursuswebwerf) indien u ʼn akademiese leergemeenskap
(tipies vir ʼn module) wil skep.
§ Stap 4: Indien u ʼn course site skep, selekteer die jaar wanneer die module die
volgende aangebied gaan word. Kliek op die Continue knoppie om verder te
gaan.
§ Stap 5: Die modules wat u in die Sakai Course Link webblad gekies het sal hier gelys
wees kliek die blokkie langs die module wat u eerste wil skep.
§ Stap 6: Die inligting op die bladsy wat nou vertoon word, behoort korrek te wees en u kan
dus dadelik op die Continue-knoppie kliek
§ Stap 7: ʼn Bladsy met eFundi funksionaliteite word aan u vertoon. Op hierdie bladsy kan u
al die funksionaliteite wat u in u leergemeenskap wil insluit, kies.
Selekteer die funksionaliteite waarvan u gebruik wil maak
Indien u van hulpbronne uit ‘n vorige jaar se module gemeenskap op efundi
gebruik van wil maak kan u by “Re-use material from other sites you own” die
“Yes, from these sites” kies en dan die module gemeenskap in die kieslys
selekteer.
Wanneer u al die funksionaliteite waarvan u wil gebruik maak, gekies het, kliek
dan op Continue.
§ Stap 8: Die bladsy wat nou aan u vertoon word, bestaan uit twee areas:
o Site Status (leergemeenskapstatus):
Maak seker dat die Publish site-opsie gekies is. Indien dit nie gekies is nie, sal u studente nie u leergemeenskap kan sien nie.
o Global Access (globale toegang):
Hier kan u kies of u die gemeenskap oopgestel (joinable) wil maak. Alle gebruikers van eFundi (dus nie net u geregistreerde studente nie) kan dan hierdie leergemeenskap sien. Vir akademiese leergemeenskappe beveel ons aan dat u nie hierdie opsie selekteer nie.
Sodra u tevrede is met u keuses, kliek op Continue
§ Stap 9: Die bladsy wat nou vertoon word, is die laaste bladsy in die proses om ʼn nuwe leergemeenskap te
skep, maak seker al u inligting is korrek.
§ Stap 10: Kliek op Request Site om die proses te voltooi.
2. Koppeling van studente aan ‘n reeds opgestelde leergemeenskap / gedupliseerde leergemeenskap
- Stap 1: In u efundi module gaan na "site info"
- Stap 2: In "site info" gaan na "Edit class module(s)" (Langs "add participants" in die
grys horisontale menu)
- Stap 3: In "Edit class module(s)" kliek op "add module"
- Stap 4: Selekteer nou die module met die studente wat u wil koppel aan die eFundi site. En
kan dan op "Continue"
- Stap 5: Kies Add Class(es) as u tevrede is met u seleksie.
- Stap 6: U studente sal onder in die "Participant List" verskyn soos wat die studente vir u
module registreer
3. Skep van ʼn projek leergemeenskap (project site)
Indien u ʼn nie akademiese leergemeenskap in eFundi wil skep bv. Vir administrasie doeleindes, of ‘n akademiese leergemeenskap wil skep bv. vir navorsing. Kan u ʼn “Project site” skep.
Skep van leergemeenskap
§ In My Workspace (My Werkruimte)
§ Stap 1: Kliek op Worksite Setup op die linkermenu (Figuur 2 – Area 3)
§ Stap 2: Kliek op New (net onder die Worksite Setup-opskrif)
§ Stap 3: Kies project site (projekwebwerf)
§ Stap 4: Tik in die titel van die projek gemeenskap en kliek dan op “continue”.
§ Stap 5: Tik u personeelnommer in langs “Authorizer’s username”. Kliek Continue.
§ Stap 6: ʼn Bladsy met eFundi funksionaliteite word aan u vertoon. Op hierdie bladsy kan u
al die funksionaliteite wat u in u leergemeenskap wil insluit, kies.
Selekteer die funksionaliteite waarvan u gebruik wil maak
Indien u van hulpbronne uit ‘n vorige jaar se module gemeenskap op efundi
gebruik van wil maak kan u by “Re-use material from other sites you own” die
“Yes, from these sites” kies en dan die module gemeenskap in die kieslys
selekteer.
Wanneer u al die funksionaliteite waarvan u wil gebruik maak, gekies het, kliek
dan op Continue.
§ Stap 7: Die bladsy wat nou aan u vertoon word, bestaan uit twee areas:
o Site Status (leergemeenskapstatus):
Maak seker dat die Publish site-opsie gekies is. Indien dit nie gekies is nie, sal u studente nie u leergemeenskap kan sien nie.
o Global Access (globale toegang):
Hier kan u kies of u die gemeenskap oopgestel (joinable) wil maak. Alle gebruikers van eFundi (dus nie net u geregistreerde studente nie) kan dan hierdie leergemeenskap sien. Vir akademiese leergemeenskappe beveel ons aan dat u nie hierdie opsie selekteer nie.
Sodra u tevrede is met u keuses, kliek op Continue
§ Stap 8: Die bladsy wat nou vertoon word, is die laaste bladsy in die proses om ʼn nuwe leergemeenskap te
skep, maak seker al u inligting is korrek.
§ Stap 9: Kliek op Request Site om die proses te voltooi.
4.Skep van ‘n leergemeenskap vir ‘n module waar daar op- en af kampus studente vir dieselde module geregistreer is.
Skep van leergemeenskap
§ In My Workspace (My Werkruimte)
§ Stap 1: Kliek op Worksite Setup op die linkermenu (Figuur 3 – Area 3)
§ Stap 2: Kliek op New (net onder die Worksite Setup-opskrif)
§ Stap 3: Kies course site (kursuswebwerf) indien u ʼn akademiese leergemeenskap (tipies
vir ʼn module) wil skep.
§ Stap 4: Indien u ʼn course site skep, selekteer die jaar wanneer die module die volgende
aangebied gaan word. Kliek op die Continue knoppie om verder te gaan.
§ Stap 5: Blaai na onder aan hierdie bladsy en kies die opsie “Add Course(s) and/or
section(s) not listed above to a course site...”
§ Stap 6: Blaai na onder aan hierdie bladsy en kies “Still cannot find your module?”
§ Stap 7: Vul die vorm in Figuur 4 soos volg in:
o Modulekode. Die konvensie in Figuur 4 MOET asseblief gevolg word.
o Subject-veld: Die alfabetgedeelte van u modulekode (bv ABCD van ABCD 123)
o Course-veld: Die syfers (bv. 123 van ABCD123)
o Section-veld: Hier word onderskeid getref tussen die drie kampusse van die NWU. Volg asseblief die konvensie wat op u van toepassing is:
P (Potchefstroomkampus),
M (Mafikengkampus)
V (Vaaldriehoekkampus)
§
Stap 8: Tik u personeelnommer in langs “Authorizer’s username”. Kliek Continue.
§ Stap 9: ʼn Bladsy met eFundi funksionaliteite word aan u vertoon. Op hierdie bladsy kan u
al die funksionaliteite wat u in u leergemeenskap wil insluit, kies.
Selekteer die funksionaliteite waarvan u gebruik wil maak
Indien u van hulpbronne uit ‘n vorige jaar se module gemeenskap op efundi
gebruik van wil maak kan u by “Re-use material from other sites you own” die
“Yes, from these sites” kies en dan die module gemeenskap in die kieslys
selekteer.
Wanneer u al die funksionaliteite waarvan u wil gebruik maak, gekies het, kliek
dan op Continue.
§ Stap 10: Die bladsy wat nou aan u vertoon word, bestaan uit twee areas:
o Site Status (leergemeenskapstatus):
Maak seker dat die Publish site-opsie gekies is. Indien dit nie gekies is nie, sal u studente nie u leergemeenskap kan sien nie.
o Global Access (globale toegang):
Hier kan u kies of u die gemeenskap oopgestel (joinable) wil maak. Alle gebruikers van eFundi (dus nie net u geregistreerde studente nie) kan dan hierdie leergemeenskap sien. Vir akademiese leergemeenskappe beveel ons aan dat u nie hierdie opsie selekteer nie.
Sodra u tevrede is met u keuses, kliek op Continue
§ Stap 11: Die bladsy wat nou vertoon word, is die laaste bladsy in die proses om ʼn nuwe leergemeenskap
te skep, maak seker al u inligting is korrek.
§ Stap 12: Kliek op Request Site om die proses te voltooi.
Koppeling van studente
- Stap 1: In u efundi module gaan na "site info"
- Stap 2: In "site info" gaan na "Edit class module(s)" (Langs "add participants" in die
grys horisontale menu)
- Stap 3: In "Edit class module(s)" kliek op "add module"
- Stap 4: Selekteer nou die module met die studente wat u wil koppel aan die eFundi site. En
kan dan op "Continue"
- Stap 5: Kies Add Class(es) as u tevrede is met u seleksie.
- Stap 6: U studente sal onder in die "Participant List" verskyn soos wat die studente vir u
module registreer
5. Skep van Announcements
6. Oplaai van resources
7. Skep van 'n Homepage