CHANTELLE BOSCH

Default profile image
CHANTELLE BOSCH

Chantelle Bosch

23 Mar 2017, 13:44 Publicly Viewable

Hi hi!!

Ek is Chantelle Bosch. Eks 'n dosent by die opvoedkunde fakulteit en GEE MY BESTE om seker te maak dat my twee (baie cute, maar baie stout) seuntjies eendag GOEIE onderwysers het wat hulle mooi sal leer.

Ek het my PhD gedoen in kooperatiewe leer en vervlegte leer omgewings en ek probeer dan ook om in my klassse die twee onderrig strategee ten volle te gebruik en benut. VERAL omdat ek glo dat wanneer jy dit reg gebruik, jy "Self-directed learning" kan bevorder. Ons wil graag hê dat doe onderwysers wat ons opleid "life long learners" sal wees...en sonder SDL is dit nie moontlik nie.

EK maak van eFunid en Notion gebruik in my klaskamer...en ek gaan nenou vir julle wys hoe werk dit ;-)