Sistiese fibrose is ‘n genetiese metaboliese siekte wat verlaagde sekresie van slym tot gevolg het. Alfa dornase hidroliseer die proteine, in brongiale mukus, en verbeter so die vloeibaarheid van die mukus.
Neonatale respiratoriese noodsindroom verwys na die afwesigheid van die oppervlakaktiewe stof wat die lugweë bedek. Die oppervlakaktiewe stof vorm net voor geboorte en is noodsaaklik vir gaswisseling. Behandel sluit oksigenering met suurstof, ventilator vir positiewe druk, monitor suurstof vlakke, eksogene ekspektorante en kortikosteroïede (stimuleer die produksie van surfuktante) in.
Om suurstof vlakke te verhoog en ook gaswisseling te bevorder. Grootlikse verhoging van suurstof oor ‘n lang periode kan lei tot retinale skade en blindheid indien dit kronies/ aanhoudend gebruik word.
Dit is wanneer die asemhalingsentrum – wat voortdurende asemhaling verseker - nog nie ten volle in die brein ontwikkel het nie. Teofillien en Kaffeiene word IV toegedien vir enkele weke.