Blog #3.5
Blog#3.4
Antihistamiene – Difenhidramien, prometasien
Kortikosteroïde – Betametasoon, prednisoon
Mastselstabiliseerders – Natriumchromoglikaat, ketofen
Mukolitika – Broomheksien, asetielsistein,
Antibiotika – Neomisien
Diverse – Stoom, soutoplossing, mentol
α1 agoniste wat vasokonstriksie van die mukosale bloedvate veroorsaak, verlaag edeem van die nasale mukosa.
Die a-agoniste gee kan ook verdeel word in:
~ kortwerkende middels (4 - 6 ure), bv. efedrien, fenielefrien, nafasolien.
~ intermediêrwerkende middels (8 -10 ure), bv. silometasolien
~ langwerkende middels (12 ure), bv. Oksimetasolien.
~ dit word topikaal of oral toegedien – soos ʼn sproei
Meganisme van werking: Multipotente kompeterende antagoniste en blokkeer muskariniese reseptore. Anticholinerge middels verminder die sekresies van die hoër en die laer lugweë, en kan dus by verkouepreparate ingesluit word om rinoree op te klaar.
Die tweede generasie antihistamiene
Meganisme vanm werking: Blokkeer nie muskariniese reseptore nie.
Voordele dit is bruikbaar is by lang- of korttermynbehandeling van allergiese rinitis.
Migraine is herhalende pynlike aanvalle wat kopseer en hoofpyne veroorsaak. Dit kom in een helfte van die kop voor en is gewoonlik gelokaliseer. Migraine word ook gekarakteriseer deur uitstralings van pyn, van verskillende tydsduur. Simptome sluit naarheid, braking, spraakabnormaliteite en versteurde visie in. Triptaan is die huidige behandeling vir megraine. Sumatriptan, naratriptan, rizatriptan [Seretonien (5-HT1D)] kan in die behandeling van akute megraine gebruik word,want dit blok die pyn-weë in die brein. ‘n Middel genaamd 5-HTP hidroksietriptofaan, of oksitriptaan word gebruik in die behandeling van megraine. Die liggaam skakel die 5-HTP hidroksietriptofaan om na 5-HT 5-hidroksietriptamien, ook bekend as seretonien. Seretonien word gebruik as ‘n neurotransmitter wat pyn en gemoed medieër. Die middels wat gebruik word vir die behandeling van migraine is vasokonstruktief en anti-inflammatories – wat verligting bring.