Gemielineerde vesels word makliker geblok as ongemielineerde vesels.
gemielineerde vesels is kleiner as ongemielineerde vesels.
Druk of tassenuwees vuur vinniger seine uit wat selektief geblok word waar dorsale senuwees stadiger geblok word.
2. Maak 'n lys van die effekte van Lokale Anestetikum op ander weefsels.
3. Waarop berus die keuse van 'n Lokale Anestetikum?
4. Waarom word oplossings van Lokale Anestetikum soms met CO2 versadig?
Dit sal die effekte van die lokale anestetika versterk, en dien dus as 'n buffer.
5. Watter van die Lokale Anestetikum word tipies vir oppervlakanestesie gebruik?
KVS |
Halotaan: Verlaagde BP. Aritmogene effekte van katesjolamiene. sentetisering van miokardium. Enfluraan: Geen sentisering van miokardium. Desfluraan: Minder BP verlaging. Isofluraan: Minder BP verlaging. Geen sentisering van miokardium. |
SSS |
Halotaan: Vinnige gladde induksie. Serebrale bloedvloei en verhoogde interkraniale druk. Enfluraan: Moontlike konvusies. N2O: Pyn beheer en amnesia veroorsaak. |
Respirasie |
Halotaan: Geen speeksel brongiale sekresie of hoes nie. Geen irretasie. Isofloraan: Onderdrukkende effekte. N2O: Hipoksie. |
Niere | Geen |
Lewer | Halotaan: Hepatotoksies maar raar |
uterus | Halotaan: Verlaagde spier kontraksie. |
Hepatotoksies
Hepoksie
Malignant hipotermie
Watter anti-epileptiese middels beïnvloed die Pil (orale kontrasepsie) se metabolisme en wat is die implikasies hiervan? Watter middels is veilig om saam met die Pil te gee?
Geneesmiddels soos fenobarbitoon, fenetoin en karbamasepien beinvloed die PIL se werking deur om die effektiwiteiet van die kontrasepsie te verminder.
n GM soos valproaat is n goeie keuse vir die behandeling van epilepsie by jonger dames.
Hoe word die kinetika van hierdie middels deur ouderdom beïnvloed (vanaf neonate tot by bejaardes)?
n Groot verskil onstaan oor die tydperk wat dit die middels neem om gemetaboliseer word in die verskeie ouderdoms groepe.
Neonate ondergaan baie stadiger metabolisme.
Kinders en babas ondergaan n vinniger metabolisme as volwassenes.
Bejaardes moet laer dosisse ontvang.
In watter gevalle is plasmabloedvlakmonitering aangedui?
By gm,s wat ensiem inhiberend is bv. gm,s soos valproaat en lamotrigine
Meganismes ter sprake by die ontstaan van toleransie teenoor kroniese alkohol iname.
Farmakokineties of metabolies: Verlaagde absorbsie of verhoogde eliminasie van alkohol.
Farmakodinamies of funksioneel: Verlaagde respons op n sekere hoeveelheid ethanol.
Mikrosomale ethanol oksidase.
Toksiese effete op lewer en lewer metabolism.
Progresiewe verlaging van lewer funksie.
Hepatitis en Sirose.
Hipoglukemie en vetakumilasie.
Verhoogde aktiwiteit van lewer Mikrosomale Selle.
Warnicke-kosakoff-sindroom en hoe om dit te behandel.
Perifere neuropatie agv tiamien gebrek of Vit B1 gebrek wat ataksie, verwaring en paraliese van gesig spiere Kan veroorsaak.
Kan behandel met parentale tiamien.
Fetale alkoholsindroom.
Bestaan uit teratogeniese effekte, verstandelike vertraging, groeigebrekke, mikrokefalie en onderontwikkeling van middel gesig agv alkohol gebruik wanneer vrou swanger is.
Farmakokineties interaksies van alkohol gebruik.
Kroniese gebruik: Verhoog metaboliese transformasie van geneesmiddels.
Akute gebruik: Verlaagde metabolisme van geneesmiddels.
GM Interaksies met alkohol waar hul farmakologiese effete gepotensieer word.
Hoe bloeddruk medikasie.
Sedatief en hipnotiese medikasie.
Angs medikasie.
Skeletspier verslappers.
Tipe ioonkanale wat op senuselmembrane gevind word.
Potensiaal afhanklike kanale en ligandebemiddelde ioonkanale
Verskille tussen potensiaalafhanklike en ligandafhanklike ioonkanale.
Potensiaal afhanklike kanale is metabotropies en ligand afhanglike is ionotropiese.Stimulasie van ionotropiese reseptore op ligandbemiddelde kanale is vinniger en stimulasie van metabotropiese reseptore vind stadiger plaas. Potensiaal afhanklike kanale werk deur verandering van die membraanpotensiaal van die sel en ligandbemidelde kanale werk deur binding van n neurotransmitter aan n ion kanaal.
Vergelyking tussen ionotropiese en metabotropiese reseptore.
Ionotropiese resptore word vinniger gestimuleer as metabotropies reseptore waar metabotropiese reseptore n langer effek het.
Klassifikasie van SSS reseptore in ionotropiese en metabotropiese reseptore en die transduksiemeganisme van die reseptore.
Die SSS reseptore in die ionotropiese reseptore is, GABA-A, , glutamaat, 5-HT 3 en nikotinies. Die transduksie meganisme is ligand bemiddeld. Die SSS reseptore in die metabotropiese respetore is muskarinies , 5-HT, adrenergies, H, DA, GABA-B
Verskil tussen 'n EPSP en 'n IPSP.
EPSP fasiliteer die generasie van n akson potensiaal, waar IPSP die generasie van n akson potensiaal inhibeer.
Rol van kalsium in die ontwikkeling van 'n sinaptiese potensiaal.
Vessikels word geprikkel deur Ca-ione en liggand word vrygestel deur hierdie aksie.