Die werkingsmeganisme by die ontstaan van toleransie by chroniese gebruik is omdat alkohol :
Chroniese gebruik van alkohol kan aanleiding gee tot subsensitiwiteit van resptore as gevolg van die aanhoudende stimulasie van alkohol. Hoër dosisse of meer alkohol is dus nodig om die selfde effek te kry en dus kan toleransie ontwikkel.
Lewer funksie neem progressief af, hepatitis kan voorkom en kan selfs lewer sirrose ontwikkel
Wernicke-Korsakoff sindroom is chroniese geheue verlies wat veroorsaak word deur die te kort aan tiamien en kom gewoonlik voor by alkohol misbruik. Die behandelikg van Wernicke-Korsakoff sindroom sluit in dat die persoon IV tiamien kry en daar na orale tiamien aanvulling vir so lank as wat die persoon alkohol gebruik.
Fetale Alkoholsindroom is wanneer die ma tydens swangerskap drink wat gevolg het data haar baba abnormaal ontwikkel en kan wees dat die baba dan verstandelik vertraag is, groeigebreke en een van die kenmerkent eienskappe van 'n kind wat fetale alkoholsindroom het is die onderontwikkeling van sy middelste gesigs area. Alkohol kan die plasenta kruis en 'n baba se lewer het min tot gaan alkohol dehidrogenase aktiwiteit om die alkohol af te breek nie. Alokohol het 'n invloed op die suurstof en nutriente toe voer na die baba en kan ook veroorsaak dat die baba orgaan probleme optel en lei tot permanente breinskade.
Chroniese alkohol gebruik verhoog die metaboliese transformasie van geneesmiddesl en akute alkohol verlaag die metabolisme van middels soos Fenotiasiene, trisikliese antidepressante en sekere sedatief hipnotika.
Alkohol potensieër die volgende geneesmiddels se effekte: