Skeletspier:
Kokaïen:
Kokaïen
Oksibuprokaïen
|
HALOTAAN |
ENFLURAAN |
ISOFLURAAN |
DESFLURAAN |
SEVOFLURAAN |
NO2 |
SSS |
Vinnige gladde induksie. Stadium II afwesig. Verhoogde serebrale vloei en verhoogde intrakraniale druk. |
Vinnige gladde induksie, soms konvulsies. Glad nie in epilepci nie |
Vinniger induksie en herstel as halotaan. |
Nog vinniger induksie as isofluraan. Verhoogde serebralevloei en intrakraniale druk. |
|
Swak anestesie. Potente analgentikum, amnesue |
KVS |
Verlaag bloeddruk. |
|
Minder onderdrukking as halotaan en enfluraan. |
Minder onderdrukking as halotaan en isofluraan |
|
|
RESPIRATORIES |
Geen saliva, brongiale sekresies of hoes nie. |
Meer onderdrukking as halotaan |
Potente onderdrukkende effekte agv skeletspierverslappende effek. |
Sterk reuk, irriterend op die lugweg en kan aanleiding gee tot hoes kortasem en larigospasma |
Minder irritasie op lugweg. |
Meng altyd met lug anders kom hipoksie voor |
NIERE |
|
|
|
|
|
|
LEWER |
hepatotoksies |
|
|
|
Persone met lewer probleme moet dit vermy |
|
UTERUS |
verlaagde spierkontraksies. Eksterne draai van die baba |
|
|
|
|
|
|
|
Nie dikwels gebruik nie. Slegs vir instandhouding |
Meer ideale middle as halotaan en enfluraan. Nie vir mense wat spontaan moet asemhaal nie |
Meer ideal as isofluraan en sevofluraan. Verskeie sjirurgiese prosedures Nie as induksie |
Induksie en instandhouding |
Addisionele middel saam ander anestetika. Alleenmiddel in tandheelkundige prosedures |
AED's wat die Pil beïnvloed:
Die bogenoemde middels verlaag die Pil se effektiwiteit en kan dus lei tot ongewensde swangerskappe.
Middels wat veilig is om saam met die Pil te gee:
Neonate het stadige metabolisme en dit moet ingedagte gehou word omdat AED's so klein terapeutiese venster het. Dosisse moet dus aangepas word. Keuse middel is fenobarbitoon.
Babas en kinders se metabolisme is vinniger as die van volwassenes en die dosisse moet ook dus aangepas word.
Bejaardes se metabolismer is stadiger en lewer en nier funksie is ook gewoonlik nie meer optimaal nie so dosisse moet aangepas word.
Fenitoien. Plasmabloedvlakmonitering moet hier gedoen word omdat fenotoien zero orde kinetika volg by bloedvlakke wat hoër is as 10mg/ml. Die tempo waarteen die gm uitgeskei word bly konstant ongeag die konsentrasie van die gm.
Die werkingsmeganisme by die ontstaan van toleransie by chroniese gebruik is omdat alkohol :
Chroniese gebruik van alkohol kan aanleiding gee tot subsensitiwiteit van resptore as gevolg van die aanhoudende stimulasie van alkohol. Hoër dosisse of meer alkohol is dus nodig om die selfde effek te kry en dus kan toleransie ontwikkel.
Lewer funksie neem progressief af, hepatitis kan voorkom en kan selfs lewer sirrose ontwikkel
Wernicke-Korsakoff sindroom is chroniese geheue verlies wat veroorsaak word deur die te kort aan tiamien en kom gewoonlik voor by alkohol misbruik. Die behandelikg van Wernicke-Korsakoff sindroom sluit in dat die persoon IV tiamien kry en daar na orale tiamien aanvulling vir so lank as wat die persoon alkohol gebruik.
Fetale Alkoholsindroom is wanneer die ma tydens swangerskap drink wat gevolg het data haar baba abnormaal ontwikkel en kan wees dat die baba dan verstandelik vertraag is, groeigebreke en een van die kenmerkent eienskappe van 'n kind wat fetale alkoholsindroom het is die onderontwikkeling van sy middelste gesigs area. Alkohol kan die plasenta kruis en 'n baba se lewer het min tot gaan alkohol dehidrogenase aktiwiteit om die alkohol af te breek nie. Alokohol het 'n invloed op die suurstof en nutriente toe voer na die baba en kan ook veroorsaak dat die baba orgaan probleme optel en lei tot permanente breinskade.
Chroniese alkohol gebruik verhoog die metaboliese transformasie van geneesmiddesl en akute alkohol verlaag die metabolisme van middels soos Fenotiasiene, trisikliese antidepressante en sekere sedatief hipnotika.
Alkohol potensieër die volgende geneesmiddels se effekte:
Chamomile – een van die populêrste bestanddele wat in tee gebruik word om die spysverterling te kalmeer, rusteloosheid, slaaploosheid en selfs vir ADHD.
Valerian – die plant se wortels word gebruik in Europa en Asia om slaapprobleme, depressie en agns te behandel. Werk in op die GABA reseptore.
Lavender – kan tee of olies van lavender gebruik om senuwees te kalmeer en te help met angs.
Passionflower – hierdie plantspesie kan gebruik word om senuwees te kalmeer, in angs en in slaaploos of rusteloosheid.
Lemon Balm – die plant lig mens se gemoed en ontspan die senuwees.
Hops – het ‘n kalmerende effek op mense. Navorsers vermoet hops bind aan die melatonien en serotonien vlakke.
Kardiovaskulêr: Kardiovaskulêre onderdrukking en stadiger hart klop.
Reseptore wat AMP verhoog: β1&2 en D1
Reseptore wat AMP verlaag: D1; α2; 5-HT1A&B; M2; GABAB.
2. Fosfolipase C-stelsel (PIP2>IP3>DAG)
α1; 5-HT2; M1; H1.