MELANIE MARÈ

Default profile image
----------

Blog #9

17 Apr 2021, 23:12 Publicly Viewable
  1. Hoe vergelyk die sensitiwiteit vir blokkade deur ‘n LA van die volgende tipes vesels met mekaar?
  • Gemiëlineerde vesels met ongemiëlineerde vesels:

Gemielineerde vesels word makliker geblok as groter ongemielineerde vesels

  • Druk / tassenuwees met die dorsale senuwees wat pynimpulse gelei.

Geaktiveerde pynvesels vuur vinnig, die vesels in die middel van die senuweebondel vuur stadig as die aan die buitekant van die bondel

2. Maak ‘n lys met die effekte van LA op ander weefsels.

  • Hart:  Blok Na-ioonkanale in die hart - aksie potensiaal verkort en refraktere periode verleng
  • Skeletspiere: Geen kliniese toepassing, slegs swak blokerend

3. Waarop berus die keuse van ‘n LA?

  • Die tipe prosedure wat uitgevoer moet word
  • Pasient kondisie & geskiedenis

4. Waarom word oplossings van LA soms met CO2 versadig?

Die CO2 buffers the LA so the pH stays consistent and the drug is active at optimal conditions

5. Watter van die LA word tipies vir oppervlakanestesie gebruik?

  • Tetrakaien
  • Bupivakaien
  • Prilokaien