Gemielineerde vesels word makliker geblok as groter ongemielineerde vesels
Geaktiveerde pynvesels vuur vinnig, die vesels in die middel van die senuweebondel vuur stadig as die aan die buitekant van die bondel
2. Maak ‘n lys met die effekte van LA op ander weefsels.
3. Waarop berus die keuse van ‘n LA?
4. Waarom word oplossings van LA soms met CO2 versadig?
Die CO2 buffers the LA so the pH stays consistent and the drug is active at optimal conditions
5. Watter van die LA word tipies vir oppervlakanestesie gebruik?
2. Hoe werk amantadien as antiparkinsonistiese middel?
3. Bespreek die werkingsmeganismes van die antiparkinsonistiese middels wat dopamienkonsentrasie op ‘n indirekte wyse verhoog.
4. Watter van die dopamienagoniste is ergotderivate en watter nie?
5. Maak ‘n lys van die spesifieke dopamienreseptore wat deur elke agonis gestimuleer word.
6. Watter van hierdie middels word as neuronbeskermende middels geklassifiseer? Wat beteken dit?
7. Wat is die belang van Monoamienoksidase B (MAO-B) selektiewe middels by die behandeling van Parkinsonisme?
8. Hoe werk die COMT-remmers in Parkinsonisme?
9. Hoe werk Istradefilien?
10. Bespreek die werkingsmeganisme van safinamied
SSS | KVS | RESPIRATORIES | ANDER | |
HALOTAAN | Gladde induksie, verhoog serebrale bloedvloei & intrakraniale druk | Bradikardie en verlaag bloeddruk, versigtig by hartdefekte. Sentifiseer myocardium vir arrtimiese effekte van katasolamiene (NA, Dopamiene en Adrenalien) | Nie irreterend |
Verlaag spierkontraksies in Uterus (draai van baba), lewer metabolisme - versigtig by lewer probleme Hepatotoksies (raar& onvoorspelbaar) |
ENFLURAAN | Gladde induksie, gee aanleiding tot elektriese ontlading (nie vir epilepsie pasiente nie) | Verlaag BP (maar minder as Halotaan) | Meer verlaging as Halotaan | |
ISOFLURAAN | Vinniger induksie en herstel as Halotaan | Verlaag BP (minder as Halotaan & Enfluraan) | Potente onderdrukkende effek, sterk spierverslappende effekt - versigtig by respiratoriese defekte | |
DESFLURAAN | Verhoog serebrale bloedvloei en intrakraniale druk | Verlaag BP (minder as Halotaan & Enfluraan) | Skerp reuk wat irretasie veroorsaak - veroorsaak hoes, asemnood en laringospasma (nie vir induksie nie, 'n add-on vir later) | |
SEVOFLURAAN | Verhoog serebrale bloedvloei en intrakraniale druk | Verlaag BP (minder as Halotaan & Enfluraan) | Minder irretrend as Desfluraan | Stimuleer nie-depolariserende skeletspierverslapping effekte, Lewer metabolisasie en chemies onstabiel _ versigtig by lewer probleme |
N20 | Swak anesteties, potente analgetikum en amnesia effekte | Geen | Meng altyd met suurstof om hipoksie te voorkom |
Toksiese effekte van inhalasie middels:
Brand, L. 2021. General Anesthetics. Study Unit 5 [PowerPoint Presentation]. Unpublished Lecture Notes on eFundi. FKLG 312. Potchefstroom:NWU