1.Please share your story as an LSKM 221 student by comparing your knowledge, skills, experiences, abilities, and attitude towards music education from the start of the semester to the end of the semester.
In die begin van die semester het ek nie regtig geweet hoe belangrik musiek en kunste ‘n rol speel in die onderrig nie ek het ook glad nie geweet wat hierdie module vir my inhou nie. Maar ek het dit verskriklik geniet ek is iemand wat kreatief is so dit was vir my ‘n lekker uidaging om te leer hoe ek kunste en musiek in my klaskamer kan gebruik en hoe dit voordeelog vir kinders kan wees.
2. What was your experience of the role of individual reflection as part of the teaching and learning process? Use the following prompts to reflect on your blogging experience and the role that individual reflection played (or not) in your teaching and learning experience this semester:
• What did you learn from your individual reflections?
Die inviduele refleksie het my baie gehelp dit my gehelp om weer my kennis oor die leereenheid te verfris en seker te maak ek het alles verstaan. Dit my ook baie gehelp met my blogs entries want ek kon maklik die werk opgesom het en dit so verduidelik het in my blogs
What did you find challenging?
Hierdie module was vir my vreeslik lekker ek het so baie geleer en nie regtig gesukkel met iets nie.Dit was lekker gewees om elke week iets nuuts te leer in die leereenhede en te sien hoe ek dit eendag in my klaskamer kan toepas. Ek kon hierdie module ook gebruik in my ander modules omdat dit vir my so baie kreatiwiteit gegee het .
Ja ek het dit baie betekenisvol gesien , dit het my gehelp om te reflekteer oor die leereenheid en oor wat ek sopas geleer het dit my oom gehelp om te sien of ek werlik die werk verstaan en 100% onder die knieg het . Dit is ook lekker om terug te gaan op die refleksies en te sien wat gedeel is en hoe jy dit verstaan het .
What would you change if you had the opportunity in the future?
Ek dink nie daar is iets wat ek sal verander nie .
3. Please share what you would change in the LSKM221 module if you had the opportunity. The following prompts can guide your reflection:
• What did you find interesting and meaningful?
Die mees intressantste was om te sien hoe ek kuns kan gebruik en dit intregreer met ander vakke , dit was kreatief en baie meningsvol dit is beslis iets wat ek in my klaskamer kan gebruik. Ek het ook van sie assignments gehad dit het my kreatiewe denke baie ontwikkeling.
• What challenged you, and what do you still struggle to understand?
Dit was alles vir my baie insiggewend en opvoedkundig niks waarmee ek gesukkel het nie .
• What didn’t you find valuable for your future teaching practice?
Nee alles was vir mt baie waardig , ek sal alles in my klaskamer probeer gebruik en dit met die kinders doen .
Leereenheid 5
What could the possible reasons be that assessment is neglected in Performing Arts and Music in the Foundation Phase?
Ek dink die rede dat kuns en musiek afgeskeep word in die klaskamer is dat baie onderwyser dink dit is 'n mors van tyd of hulle sien dit as 'n onnodige vak.Ek dink wanneer tyd in die klaskamer min is sal die onderwyser eerder aandag gee aan wiskunde of aan afrikaans as aan kunste.Hulle sien dit as 'n aktiwiteit wat kinders net besig hou en het 'wan persepsie oor hoe groot invloed kunste en musiek regtig in die klaskamer het.
Please explain how you would advocate for and heighten awareness about the importance of assessment when speaking with your HOD about your concerns in this regard.
Die eerste ding wat ek sal doen is die voordele van assesering gaan neerskryf om vir die HOD te wys hoe voordelig kunste en musiek vir leerders sal wees.Ek sal ook asseserings opstel waar ek twee vakke sal inkorperteer met mekaar om vir die HOD te wys dat wiskunde en kuns saamgestel kan word en die leerders leer nogsteeds.Bv om 'n horlosie te maak die kinders maak hulle eie kreatiewe horlosie en dan kan die aktiwiteit wees om 5 verskillende tye vir die onderwyser te wys.Onderwysers moet begin besef dat kunste en musiek deure kan oopmaak vir leerders en dit bevorder hulle holistiese ontwikkeling asook hulle sosiale vaardighede.
1. What possibly made some learners uncomfortable during these activities?
In hierdie aktiwiteit was van die leerders ongemaklik oor die taal van die liedtjie, nie almal verstaan Zulu nie en dit maak dit moeilik vir 'n leerder om dan deel te neem aan die aktiwiteit of die aktiwiteit te geniet , met dit gaan ook dat kinders aandag/belangstelling verloor omdat hulle nie die taal verstaan nie.Die leerders moes ook dans in 'n sirkel wat ook ongemaklikheid kan veroorsaak veral met die meisies wat voor die seuns moes dans , veral meisies wat nie kan dans nie of selfs seuns dit kan vernederend vir die kinders wees of hulle kan baie skaam wees.Dit is belangrik dat leerders gemaklik en vol selfvertroue voel in 'n klaskamer nie onseker en skaam nie.
2.Why were some learners uncomfortable?
Hulle was ongemaklik oor die taal van die liedtjie , die feit dat hulle in 'n sirkel moes dans en die huismusiek as gevolg van godsdienstige redes.
3.Can you think of ways to address these issues in future? What will you change?
Ek sal eerder 'n liedtjie gebruik wat meeste kinders in die klas verstaan of ek sal meer verskeindenheid liedtjies gebruik sodat al die leerders in die klas kan verstaan en die aktiwiteit geniet.Met die dans sal ek nie laat die leerders in 'n sirkel dans nie of alhoewel nie die seuns en meisies saam in 'n sirkel nie.Ek sal die seuns en meisies skei sodat hulle elkeen in hulle eie sirkel is , sodat hulle gemaklik voel of ek sal slefs laat die leerders eerder 'n line dance toe want dis iets wat almal moet leer en dis in 'n groot groep.
4.How can we accommodate diverse learner profiles in our classrooms? What must we beware of?
Ek dink in 'n klaskamer waar leerders so verskillende agtergronde het is dit belangrik om elke leerders se beheoftes in gedagte te hou.Met ander woorde watter taal praat die kind, wat is die kind se geloof en wat is die kind se kultuur.Sodra jy dit van 'n leerder weet sit jy dit vir jouself in 'n profiel want dit kan met alles help, jy as onderwyser gaan weet hoe om 'n situasie met die kind te hanteer, watter sorrt aktiwiteite kan jy in die klaskamer gee en selfs watter taal jy in die klaskamer moet praat.Kommunikasie is baie belangrik tussen leerder en onderwyser.
1.As a Foundation Phase teacher, you have to choose between utilising indigenous African music, Western Art music or contemporary commercial music (including popular music and film music) in your classes. Which would you choose? Please motivate your answer.
I would really like to implement all three of the diffrent music.The reason that I choose all three is to benefit the learners.I feel that they will learn a lot from all three different music , because they have diffrent backgrounds , history and culture.I can choose every week or two I new music and in that week we can learn about its history and culture.That will definitely keep the childrens intension and it is also fun.We can also use diffrent kinds of instruments when we sing a song, that will be interesting to see which instrument is the most suited fot that kind of music.It will never be boring because each activity will be different and at the end the children can choose their favourite kind of music.
2.Do you think that the examples and content offered in SU 2 are inclusive? Please motivate your answer.
Yes I believe that the examples and content offered in SU 2 are inclusive.In SU 2 they list the different types of music and how you can approach it in the classroom.The different approaches are very informative for me because now I know how to use it in and out my classroom.
3.What suggestions do you have for making the content more inclusive? Please provide examples of how the content and activities presented in SU 2 could be changed or adapted to be more inclusive.
They can make the content more inclusive by useing visuele presentasion.I think it will be creative if they shows as videos of the diffrent kinds of music , where they show a little bit of there history and culture.The children will also get a clear picture of the differnt kinds of music if the see it and hear it.It is also important that the children understand the language and the pronunciation of the words.
1.How are you feeling? How has your week been?
Hierdie week het die akedemie vir my besig begin raak, ons het in elke module opdragte en aktiwiteite gekry om te doen.Ek weet hierdie gaan 'n besige semester wees , maar ek is reg om hom aan te pak.
2.Would you please describe your confidence in your current knowledge and skills to teach music through movement in the Foundation Phase as you start your LSKM 221 journey? In your answer, please refer to your confidence to integrate music into your teaching practice currently.
Ek het met musiek groot geword , ons gesin is baie lief daarvoor om musiek te luister.Ek het nie baie kennis oor hoe musiek 'n kind beïnvloed in 'n opvoedkundige manier nie, maar ek weet daar is niks wat die siel so kan voed soos musiek nie.Op skool het ek in graad 8 en 9 musiek gehad ek onthou tot vandag toe die danse en liedtjies wat ons moet opvoer.Ek sien uit om te leer hoe musiek 'n kind se lewe gaan inkleur en verbeter.
In leereenhei 1 het ek baie goed geleer wat ek nie geweet het nie In hierdie leereenheid het ek besef dat musiek baie voordelig vir die leerders se fisiese opvoeding kan wees en dat hulle motoriese vaardighede verskriklik baie ontwikkeling as hulle musiek gebruik.Leerders hou nie van leer nie en met musiek word die klem nie gelê op leer nie, maar geniet en ontwikkeling.Die sinings van Piaget, Vygotsky en Erikson verskil ook baie van mekaar wat ook baie insiggewend vir my was. Piaget se teorie gaan meer oor wat kinders reeds weet en hoe hulle leer , met ander woorde watter vaardighede en kennis hulle het.Vygotsky gaan oor sosiale interaksie , hy voel dat leerders meer leer wanneer hulle sosiaal verkeer .Erikson glo dat psigososiale ontwikkeling belangrik is vir 'n leerders en dat leerders goeie verhoudings moet bou.
Hierdie leereenheid het my regtig geleer dat musiek so voordelig kan wees vir die leerders , maar dat elke leerder ook verskil en nie noodwendig dieselfde gaan ontwikkel nie.Musiek gaan elke leerders help ontwikkel op sy eie manier en tyd.
My naam is Jonelle du Toit.Ek is 20 jaar oud en bly in Rustenburg.Ek studeer by die universiteit van Potchefstroom en ek geniet elke oomblik.Ek het 'n boetie wat 3 jaar ouer is as ek en is ook in die onderwys bedryf.Ek het nog altyd 'n liefde vir kinders gehad as kind het ek konstant juffrou-juffrou gespeel met my poppe.Ek het 'n groot behoefte om met kinders te werk, ek wil hulle help om hulle volle potensiaal te bereik om skool , maar ook hulle leer om alles te geniet en voluit te gaan.
Die eerste week van die semester was baie onbekend vir my gewees, dit was nuwe modules wat ek van vooraf bekend moes geraak het.Na dit het dinge vir my maklik geraak, die dosente sit die modules baie mooi uiteen vir ons en het goeie kommunikasie met ons.Dit help ons studente vreeslik baie om op ons gemak te raak en die module te geniet.
Ek sien uit na hierdie module omdat dit juis nie tale is nie.Musiek is iets wat mense se lewens in kleur en ek kan nie wag om te sien watter verskil dit in kinders se lewe gaan maak nie.Ek dink hierdie module gaan my ook baie leer van die kind se ontwikkeling en hoe dit 'n kind se fisiese en verstandelike vermoë bevorder.