Ek het deur die hele leereenhede soveel meer oor musiek geleer. Ek het nooit besef dat dit so groot invloed het op die ontwikkeling van leerders nie en dat dit so groot bydra lewer nie. Daar was ook baie uitdagings om alles betyds in te handig en alles so te beplan dat niks agter gelaat word nie. Daar was niks wat nie vir my iets beteken het nie. Ek was eers bietjie skepties oor die module maar het dit al hoe meer geniet soos ek deur dit gewerk het. Ek het soveel meer oor musiek en integrasie geleer. Ek gaan as onderwyser meer deeglik beplan en musiek inbring in my lesse wat iets beteken en nie net geraas maak nie waarby leerders kan baat.
Elke week vol vir my een te veel omdat daar elke week iets is wat moet in of gedoen moet word. Dit raak darem rustiger soos die jaar na ‘n einde toe kom. Ek geniet die musiek ongelooflik baie en om te sien hoe groot voordeel dit vir beide leerders asook onderwyser is. Ek is mal oor musiek daarom is dit vir my lekker om meer daarvan te weet. Ek het ook besef dat die onderwyser heeltyd in beheer moet wees en weet wat aangaan op die manier is daar heeltyd orde in die klas en leerders bly op datum. Onderwyser moet ook spasie laat vir leerders met spesiale behoeftes tydens die beplanning. Musiek het ‘n groot invloed op die ontwikkeling van leerders hulle geniet dit terselfde tyd en leer nuwe dinge. Ek is dankbaar dat ek nog meer oor musiek en intergrasie daarvan kan leer. Ek gaan aktiwiteite doen waar musiek deel van is.
Hierdie was een rowwe week met al die take en toetse wat moes in.
Ons besef nie hoe groot rol kunsintegrasie speel by die grondslagfase leerders nie. Dit het veral ‘n invloed op die ontwikkeling by leerders hoe hulle fisies ontwikkel strek tot groot voordeel met behulp van kunsintegrasie.
Leerders konsentreer en presteer beter op alle vlakke, kognitief ook. Leerders word geweldig bevorder deur musiek hulle konsentreer, leer nuwe aktiwiteite, hoe om te speel, bewegings, raak kreatief. Hulle ontspan met musiek omdat hulle dit geniet leer hulle nuwe dinge aan sonder dat hulle dit besef. Ek sal musiekintegrasie bevorder en toepas in my klas omdat dit tot beide my en die leerders se voordeel strek!
Hierdie week was een van die rustiger weke die semester. Al die take is ingehandig jou wag ons vir die volgende klomp. Ek het in die leereenheid besef dat musiek aktiwiteite baie belangrik is vir die ontwikkeling van kinders. Ek sien uit om te sien hoe groei en ontwikkel die kinders eendag in my klas. Ons besef nie altyd hoe belangrik musiek is in die ontwikkeling van die kind nie, daarom moet jy al die aktiwiteite in werk in jou lesse wat jy aanbied.
Ontwikkeling in die grondslagfase is NOODSAAKLIK omdat dit die leerders help ontwikkel. Liggaamsperkussie en bewegingsaktiwiteite het oor baie hiermee te doen. Ek besef dat jy as onderwyser soveel aktiwiteite kan gebruik in jou lesse om bogenoemde te bevorder. Jy kan die aktiwiteite afwissel en aanpas soos die behoeftes van die leerder verander of verbeter. Mens besef nie hoe groot rol speel die ontwikkeling van die kind in hierdie fase nie as die kinders in die fase nie goed ontwikkel nie dan gaan hulle nie in die volgende fase kan funksioneer soos van hulle verwag word nie. Daarom moet daar tyd afgestaan word aan die ontwikkeling van die leerder.
Die weke vlieg behoorlik verby. Ek was baie gestress oor al die take en toetse wat voor die einde van die maand moet ingehandig word, maar alles is darem nou in en op datum. Ek kan nou met oktober se take begin sodat hule vroegtydig klaar is. Ek het deur die musiek elemente gekyk en gewerk en opnuut besef dat dit nie iets is wat ligtelik opgeneem moet word nie. Ek sal baie aandag daaraan moet gee om seker te maak ek het dit onder beheer en weet wat elke element behels en die invloed daarvan op leerders asook myself. Musiek het 'n groot invloed op die ontwikkeling en groei van kinders en ek dink nie ons besef dit altyd nie.
Ek het besef dat dit effektief is om nou en dan 'n musiek les in te bring tussen die gewone lesse, leerders geniet dit geweldig en het 'n baie groter deelname omdat dit iets is waarvan hulle hou en in belangstel. Daar is min mense as daar ooit is wat nie van musiek hou nie. SO ek dink dit kan net voordelig wees om die musiek elemente te verstaan en toe te pas.
Die week het heel glad verloop daar is meer duidelikheid oor presies wanneer gedoen moet word asook wanneer jy wat moet doen. Ons is redelik toegegooi onder die take, maar as jy jou tyd mooi beplan behoort ons alles vinnig af te handel. Ek het weer besef dat ritme 'n groot invloed het asook ander musiek konsepte. Ek het elke konsep weer gaan deur kyk om seker te maak ek verstaan elkeen duidelik en weet presies wat elkeen behels.
LSKM BLOG
PART 1
I feel relaxed about this week. We have more clarity about the tasks and what we should do. There was time to relax and focus on everything. See what should be submitted when.
PART 2
Music promotes creativity. When you bring music in with the lesson leaners have more fun. It is not just about the beat and rhythm but also how children communicate.
PART 3
I think it is a good thing to use different music elements in your lessons each lesson gives learners different feelings and expressions. Examples of Holistic development are dynamics, rhythm, tempo etc.
Rhythm can develop brain activity such as memory, concentration and coordination. Dynamics is having fun with friends and enjoying yourself. Be creative with you lessons and planning.
I am Lené Jordaan second year foundation phase student. I live in Upington in the Northern Cape. I love kids especially foundation phase. I am passionate about children and want to change lives each day. I want to be their role model and someone they can look up to. Support all their needs and help where I can.
LSKM is a subject that all can benefit from because you bring music with your work. In this way the learners stay focused and love the subject. They also gain confidence and learns how to work in a group and communicate easily with others.
Part 1:
My week was filled with lots of planning about the semester and tasks. To make sure everything is done on time. I feel positive about my studies and everything around me. All my work is clear now so I know what to do when.
Part 2:
How music can help you during your lessons with children and all the skills they develop through the process. I love the fact that you gain confidence and learning how to express yourself to others. Also to move around free.
Part 3:
It is very important to bring music in with your lessons, because the learners develop other strategies they would not develop without music. The music teach them rhythm, confidence, hand and eye coordination. Both the teacher and learners can benefit from this. I will use more activities including music when I plan my next lesson. The learners will stay focused and all of us will enjoy the lesson even more.
I am very positive about this module. I can only benefit from it.
The most valuable thing about this module is the fact that both the student and teacher benefit from it. The challenge this module brings is to use more music in the lessons I plan and do with the children.