1. Anti-eleptese middels wat die pil se metabolisme beinvloed:
Middels wat veilig is tydens gebruik van die pil:
2. In neonate word middels stadige gemetaboliseer. In babas en kinder word die middels vinniger gemetaboliseer as in volwassenes. In volwassenes is die metabolisme normaal. In bejaardes word die middels stadig gemetaboliseer.
3. Swangerskap en Geneesmiddelinteraksies.
Simptome van Hepatitis en sirrose.
Die newe-effekte op die lewer is erger op vrouens.
Kroniese gebruik kan ook Glukoneogense verlaag.
Verhoogde aktiwiteit van lewemikrosimale ensieme.
3. Dit is neurologiese skade aan die onderste gedeeltes van die brein, talamus en hipotalamus. Kroniese geheusteurnis a.g.v tekort aan tiamien (Vit B). Dit word behandel met onmiddelike toediening van tiamien.
4. FAS is wanneer n swanger vrou alkohol misbruik wat veroorsaak dat die baba misvormd gebore word. Gebruik van alkohol tydens swangerskap lei tot teratogeniese effekte. Die kind kan vestandelik vertraag wees en daar kan groei gebreke wees.
5. Akute alkoholgebruik verlaag metabolisme van geneesmiddels terwyl Kroniese alkoholgebruik metaboliese transformasie van ander geneesmiddels verhoog.
6. Parasetamol
Lae en matige hoeveelhede.
Beperkte hoeveelheid NAD (Ko-ensiem): Zero orde kinetika ensiem.
MEOS:
Gemengde funksie oksidase.
Vind plaas by hoe konsentrasie alkohol.
Kroniese gebruik van alkohol verhoog aktiwiteit van MEOS.
Hulle inhibeer Aldehied-dehidrogenase en dus hoop asetaldehied op wat tot newe-effekte lei.