Genetiese metabolise siekte wat lei tot ‘n verlaagde sekeresie van verskeie organe. Dornase-alfa hidroliseer ekstrasellulêre DNS vanaf neotrofiele tot by die brongiale mucus waar dit die mucus se vloeibaarheid verbeter.
Kom voor by premutare babas waar ‘n oppervlak aktiewe stof wat die lugweë bedek is noodsaaklik vir gaswisseling en vorm kort voor geboorte nog nie gevorm het nie. Longe kan plat vale n lei tot die dood.
Algemene behandelingstrategie is intensiewe moniteringvan respiratoriese en sirkulatoriese status. Kortisoon en eksogene surfaktante help om die longsurfaktante aan te vul. Verlaag die mortalilteit en suurstofbehoefte.
Suurstofterapie verseker osksinering, kontunie positiewe druk (ventalators) verbeter respirasie en hou alvieole oop om kollabering te voorkom. Regulering van alviole parsiële suurstofvlakke noukeurig. Keer of verhoed hipoksie. Oormatige suurstof oor ‘n te langtydperk lei tot suurstoftoksisiteit. Paradosaal veroorsaak suurstof- toksisiteit wat lei tot die dood,verminderde gaswisseling en hipoksie.
Asmelhalingsentrum in die brein is nog nie so goed ontwikkel in die neonate of premature babas nie voordurende stumilering van asemhaling vind nie plaas nie. Metielxantiene stimuleer die SSS en IV toediening. Teofillien en kaffiene.