Teoliffien is ‘n verligter by asma en profilakse nie COLS.
Inhibeer PDE wat verhooging in cAMP en cGMP wat brogodilatasie en gladdespier ontspanning tot gevolg het. Beta 2 agoniste is G-protien gekoppel wat cAMP stimuleer wat lei to brongodilatasie en ontspanning van gladdespier Anti-muskariene keer die binding van ACH sodat galddespiere ontspan en brongodilatasie voorkom. Beta 2 agonis stimuleer AdenielSiklase verhoog cAMP in gladdespier = brongodilatasie. Inhalasie of Nebulizer. Salbutamol word gebruik vir chroniese asma lig-matig. Daaglikse kort-asem met fluidgeluid asook Status asmatikus-nebulisasie.Salmeterol langer duur voor hy werk = nie verligter nie = akute brongokonstruksie. Nie-oefening Asma- neem te lank om te werk voor oefening 10-15 min. Formeterol vinniger aanvang van werking. Verligter by akute brongokonstruksie. Oefening-induseerde asma. Kortwerkend Beta 2 agoniste behandel akute asma en langwerkende agoniste behandel chroniese asma, profilakse en nagtelike asma.
Metielxanitien het ‘n effek op plasma opruimingstempo tempo is die vinnigste in kinders en stadig in neonate en het ook ‘n effek op metabolisme in die lewer. SSS verhoog wakkerheid, konvulsies en slapeloosheid en skeletspiere het positiewe effekte versterk kontraksie van diafragma wat suurstof verminder en asmen nood veroorsaak.en verbeter ventilasie respons verlaag hipoksie een dispnee in KOLS pasiënte.
Teofillien word gemetaboliseer in die lewer deur sitochroom P450 sodra die ensiem geinhibeer word verlaag die metabolisme van teofillien, plasma vlakke verhoog en toksisiteit van teofillien volg. Die terapetiese indeks is klein meer as 20ug/ml veroorsaak geweldig baie newe-effekte soos; naarheid, diarree, braking, slapeloosheid hoofpyn ens. Meer as 40ug/ml lei to konvulsies en hart disritmië. Sitochroom P450 word geinduseer deur and geneesmiddel interaksies wat die ensiem Aktiwiteit verbeter.
Toediening van eofillien aerosol inhalasie intra-veneus(iv) en oral. Bevorder die werkingsduur van 8-12 ure.
Die teofillien se interaskie met eritromisien inhibeer die metabolisme van teofillien. Die Sitochroom CYP450 inhibeer die metabolisme van teofillien en verhoog die plasma vlakke en toksisiteit van teofillien bevorder. Teofillien het ‘n klein terapeutiese indeks sodra die metabolisme van teofillien geinhibeer vererger die effekte van teofillien wat lei tot toksisiteit dit sluit in oormatige SSS stimulasie (konvulsies by hoe vakke) en kardiale disritmiee. Ek sal nie eritromisien-antibiotika eerder gee vir die pasiënt nie.Siproflokasien inhibeer die metabolisme van teofillien. Die siproflokasien word gebruik om unrienweginfeskie te behandel, hierdie geneesmiddel stop die groei van bakteriële infeksies. Siproflokasien se newe-effekte is sooibrand, goed so ons gaan siproflokasien versigtig gebruik omrede die pasiënt reeds kla van sooibrand.